n lekker aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

n lekker aksie

Post by Sangoma (IAN) »

Presies soos wat dit da bo staan.
N enkelskoot s/s aksie.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: n lekker aksie

Post by swc-tr »

Ian, kontak vir Piet Welgemoed (082 dubbelvyf2 59agtvyf), hy bou 'n kloon van die Barnard Model P enkelskoot aksie.
P Welgemoed V-Max.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: n lekker aksie

Post by Gernie »

swc-tr wrote:Ian, kontak vir Piet Welgemoed (082 dubbelvyf2 59agtvyf), hy bou 'n kloon van die Barnard Model P enkelskoot aksie.
P Welgemoed V-Max.jpg
Wat gaan so een my uit die sak jaag?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: n lekker aksie

Post by swc-tr »

Bel vir Piet en vra hom.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: n lekker aksie

Post by JPS »

Gernie wrote:
swc-tr wrote:Ian, kontak vir Piet Welgemoed (082 dubbelvyf2 59agtvyf), hy bou 'n kloon van die Barnard Model P enkelskoot aksie.
P Welgemoed V-Max.jpg
Wat gaan so een my uit die sak jaag?
Het met oom Piet gepraat hulle is so 22.5K, maar baie naby Barnard aksie....
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: n lekker aksie

Post by Sangoma (IAN) »

Ek was gister by Oom Piet. Daai aksie is def iets besonders.

My gat jeuk nou!

Daar is tans n jaar waglys vir sy aksie.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: n lekker aksie

Post by Pvdw »

PM gestuur.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: n lekker aksie

Post by Sangoma (IAN) »

Dankie manne, ek het reggekom
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n lekker aksie

Post by Hein M. »

Jammer ek is dom en oningelig wat die onderwerp aanbetref

Wat presies doen / en het die smid nodig om so 'n aksie te bou?

Hoor graag
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: n lekker aksie

Post by Hein (Haan) »

Hein gewoonlik word die aksies op cnc masjiene uit n soliede stuk staal uit gesny. Alles word van die senter lyn van die aksie af gewerk en is haaks of parralel met die lyn.
"Raceways" (jammer ken nie die afrikaanse term vir dit nie) word gewoonlik op die top aksies met "Wire EDM" gesny om n seep gladde aksie werking te verkry. Die slot word gesny om die aksie presies te pas en selfs n bietjie stof(sand) maak dat so aksie krapperig werk.

Alles van die aksie word gedoen om n rondte senter in die kamer in te voer en sekuur daar te hou.

Is so aksie n moet om top akkuraatheid te verkry? Nie noodwendig nie, maar dit bly darm n pragtige stukkie toerusting.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: n lekker aksie

Post by Hein M. »

Hein (Haan) wrote:Hein gewoonlik word die aksies op cnc masjiene uit n soliede stuk staal uit gesny. Alles word van die senter lyn van die aksie af gewerk en is haaks of parralel met die lyn.
"Raceways" (jammer ken nie die afrikaanse term vir dit nie) word gewoonlik op die top aksies met "Wire EDM" gesny om n seep gladde aksie werking te verkry. Die slot word gesny om die aksie presies te pas en selfs n bietjie stof(sand) maak dat so aksie krapperig werk.

Alles van die aksie word gedoen om n rondte senter in die kamer in te voer en sekuur daar te hou.

Is so aksie n moet om top akkuraatheid te verkry? Nie noodwendig nie, maar dit bly darm n pragtige stukkie toerusting.
Dankie vir die inligting! Alles maak mooi sin.
Post Reply