Ruger MK i/ii/iii .22 Pistool "After Market" parte

Post Reply
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Ruger MK i/ii/iii .22 Pistool "After Market" parte

Post by Ritchie »

Dagse

Weet enige iemand waar n mens Ruger Mark i-iii parte kan kry. Snellers, picatinni rail ens?

Dit hoef nie noodwendig egte Ruger parte te wees nie. Kan n internasionale maatskappy ook wees.

Sal julle hulp baie wardeer.

Groete

Adriaan
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Ruger MK i/ii/iii .22 Pistool "After Market" parte

Post by Alwin »

Ritchie

Jy kan VLT en Guns & Bows probeer, wat die plaaslike invoerders van Ruger wapens is. Soms hou hulle sulke parte aan.

Dan kan jy ook G.I.C.S. probeer, hulle voer parte in en kan vir jou, op bestelling invoer.

Jy kan ook direk by Brownells (VSA) probeer. Jy mag dalk 'n invoerpermit benodig. Dit kos nie geld nie en vat omtrent 'n week.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Ruger MK i/ii/iii .22 Pistool "After Market" parte

Post by Ritchie »

Hi Alwin.

Baie dankie. Wardeer die hulp. Het die invoerders gebel maar hulle is ongelukkig uit voorraad uit.

Nie eers gedink aan Brownells nie baie dankie.

Sal ook die manne by GI bel maandag. Nie gedink hulle sal so iets stock nie maar soos jy se hulle kan dalk dit vir my bestel.

Nogmals dankie.

Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: Ruger MK i/ii/iii .22 Pistool "After Market" parte

Post by Andy »

Ritchie,

Gaan kyk op rugerforum.com onder gunsmithing.
Daar is redelik baie inligting waar om watter onderdele te kry

Groete

Andy
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Ruger MK i/ii/iii .22 Pistool "After Market" parte

Post by Ritchie »

Dankie Andy

Sien hulle vormaat is presies soos Jaracal sn. Laat my so tuis voel, hehe!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Post Reply