Nuwe lid van Richards Baai

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Nuwe lid van Richards Baai

Post by Konrad308 »

Goeie dag mense

My naam is Konrad Visser. Ek woon in Richards Baai. Ek hoor altyd goeie goed van Jaracal.
Ek herlaai, skiet en jag graag. Ek stel veral belang in lang afstand skiet en jag.

Ek het die volgende guns:
CZ 75 P07 Duty, Baretta model 70 .22, BRNO.22 Model 2 E, SAKO .223 Rem, Winchester model 70, 243 win, Winchester model 94AE 30-30, Musgrave RSA 308, Howa 30-06, Howa 375 Ruger, Browning A5 Auto 12boor

Ek hoop om nog baie te leer by julle.

Groete

Konrad
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by jaracal »

Baie welkom Konrad
vertrou jy sal dit geniet en sien uit om 'n paar jagstories te hoor
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Anja101
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Anja101 »

Welkom Konrad!
Ideas pull the trigger, but instinct loads the gun.....
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Nico Harris »

Welkom my maat! Goed om jou hier te sien!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by jamalley »

Welkom Konrad, het self in Richardsbaai grootgeword - hoop jy geniet dit op die forum
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Barry Loock »

Welkom vriend
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Konrad308 »

Dankie julle
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Andre308 »

Welkom Konrad308.

Ek admireer ieman wat n 308 en n 30-06 het, en dan te kies om 308 agter sy naam te sit.... So iemand weet n bietjie van guns af!!!
User avatar
likweD
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by likweD »

Welkom Konrad!
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by spekieries »

Soos Jamally ook in Richards Baai groot geword of groot geraak soos die Noord Kapenaars sê. Baie welkom. Waar jag julle manne? Hluhluwe, Mkuze se kant?
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Pappabeer »

Welkom Konrad, skiet jy ook by RBSSC?

Spekieries, hier is Bosvarke selfs tussen Empangeni en Richardsbaai, en dan die hele binneland in- Heatonville, Ntambanana, Melmoth etc.

Wat ander wild betref is hier jagplase binne n 30km radius van Empangeni, en dan soos jy sê op Noord en Oos. Hluhluwe, Byala, Mkuze tot Pongola, en dan af na Magudu, Vryheid, Utrecht. Dis net Nkandla wat nie meer wild oorhet nie...

Ons is eintlik bitter bevooreg met hoeveel naby jagplek ons het, en spesies soos Nyala wat bekostigbaar is.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by Konrad308 »

Dankie Pappabeer.

Ja ek skiet ook by RBSSC.
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Nuwe lid van Richards Baai

Post by spekieries »

Dankie Pappabeer.

Baie interessant. As seun nooit daar gejag nie. My Pa was nie eintlik 'n jagter nie.Ek het maar by my ma se broers in die Bosveld daar naby Dendron begin jag. Baie van my vrinne het daar om Kwambonambi en Teza gebly. Hulle het wel bosvark en bosbok in en om die plantasies gejag.
Post Reply