Benodig hulp asb.
Teleskoop op 303 gesit en gaan inskiet. Geen probleem met " elevaton" nie maar hardloop uit "windage" "na links.
Wat doen ek verkeerd?
Dankie
Teleskoop uit " windage"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Teleskoop uit " windage"
jou scope is skeef gemount.
die ringe se windage is skeef, en ringe is tien teen een nie reg gelap nie.
die ringe se windage is skeef, en ringe is tien teen een nie reg gelap nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Teleskoop uit " windage"
Plaas gou foto van geweer se mounts en basis.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop uit " windage"
Neem foto van bo af sodat teleskoop se belyning gesien kan word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Teleskoop uit " windage"
Watter ringe en basis gebruik jy.
As jy Warne ringe gebruik gaan jy nie kan stel nie. Dan is die gaatjies op jou aksie miskien nie in lyn met jou loop geboor nie.
As jy Leopold ringe en basisse bebruik (pilaar tipe), dan moet jy seker maak die strepies op die ringe is aan die selfde kant. Kyk aan die onderkant van die ringe, dan sal jy sien dat die gat wat die pilaar ingaan nie in die middel is nie. So, as jou gaatjies op die aksie nie oplyn met die loop nie, kan jy die ringe 180` draai vir meer links of regs en dan kan jy hulle nog stel met die allen key skroewe ook

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Teleskoop uit " windage"
Oom Tripod en Heinz
Baie dankie vir julle hulp.
My probleempie is toe uit gesport. Het die basisse net 180 deg gedraai en toe werk alles.
Baie dankie waardeer.
Baie dankie vir julle hulp.
My probleempie is toe uit gesport. Het die basisse net 180 deg gedraai en toe werk alles.
Baie dankie waardeer.