1911 in .22LR

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

1911 in .22LR

Post by Ritchie »

Dagse Almal

Ek is opsoek na n .22LR pistool wat gebasseer is op die Colt 1911 platform. Daar is paar fabrikate wat dit maak soos bv Chiappa, Colt, Sig Sauer en Browning. Weet enige iemand dalk waar ek so iets kan opspoor? Dalk een gesien by n handelaar?

Hoor graag van julle.

Groete

Adriaan
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Johan308
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Johan308 »

Safari het van hulle gehad, hulle is redelik aan die duur kant. As ek reg onthou het GSG 'n goedkoper alternatief
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Ritchie »

Baie dankie Johan. Sal SO bietjie bel more.

Ek het gesien hulle is aan die duur kant. Die Chiappa gaan vir R6k.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Darrylth
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Darrylth »

Ek het so iets gesien by Tactical .22. Hulle is in Woodmead. Praat met Tim. 083 651 1724
Dus kant die boerewors gordyn..
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Ritchie »

Darrylth wrote:Ek het so iets gesien by Tactical .22. Hulle is in Woodmead. Praat met Tim. 083 651 1724
Baie dankie Darrylth. Sal Tim n lui gee.

Johan308, weet jy dalk wie GSG stock?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Darrylth
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Darrylth »

Tactical 22 is die agente vir GSG
Dus kant die boerewors gordyn..
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Ritchie »

Darrylth wrote:Tactical 22 is die agente vir GSG
Mooi! Jammer, het nie reg verstaan nie. Baie dankie, wardeer dit.

Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
wlreuter
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Mon Dec 29, 2014 9:08 am

Re: 1911 in .22LR

Post by wlreuter »

Have you tried Franco Resca in Pretoria? RESCOMP 012 333 4768.
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: 1911 in .22LR

Post by Ritchie »

Dankie manne.

Rescomp stock ongelukkig nie enige 1911 in .22 nie maar dankie vir die raad.

Tim (Tactical 22) kry wel in April van die GSG in voorraad.

Classic Arms het n paar Chiappa's tans in stock maar dink die GSG mag dalk n beter koop wees.

Nogmals dankie vir die hulp.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Post Reply