Opsoek na remington aksie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Sparky
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm

Opsoek na remington aksie

Post by Sparky »

Ek is opsoek na n remington aksie vir 'n 22-250 projek van n vriend.
As iemand my dalk kan help of in die regte rigting wys sal ek bly wees.
Dankie by voorbaat
User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm

Re: Opsoek na remington aksie

Post by dsmerrills »

Sparky, if im not mistaken Safari and Outdoor and a very limited number of remington actions available, call them.
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Opsoek na remington aksie

Post by Arnold »

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Opsoek na remington aksie

Post by Supacow »

en so maak Howa net meer sin
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Opsoek na remington aksie

Post by Riebeeker »

Supacow ek stem saam met jou en ook nie. Prys gewys maak die Howa net soveel meer sin. Aan die ander kant is daar die verskeie en letterlik verskeie aftermarket komponente wat op die Remington aksie pas - van snellers tot kolwe van duur tot billik.

Ek het die Remington roete geloop juis vir daardie rede, maar geweerbou is SA is nie grappies nie. Dalk kan ek oor so paar maande hier kom spog met my roer, nadat ek in November 2014 begin het.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Opsoek na remington aksie

Post by BeesBreet »

Sparky wrote:Ek is opsoek na n remington aksie vir 'n 22-250 projek van n vriend.
As iemand my dalk kan help of in die regte rigting wys sal ek bly wees.
Dankie by voorbaat
Daar is n kort en n lang aksie hier op die forum beskikbaar...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Opsoek na remington aksie

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Sparky
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Sat Apr 05, 2014 6:31 pm

Re: Opsoek na remington aksie

Post by Sparky »

Hy het toe reggekom baie dankie vir almal se terugvoer.
User avatar
dsmerrills
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm

Re: Opsoek na remington aksie

Post by dsmerrills »

Glad you came right boet
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Post Reply