More mede lede. Ek is nou al op die forum vir n paar dae. Lyk my ek het die dinge bietjie agterstevoor gedoen.
Ek wil myself ook graag voorstel.
Ek is Petrus Nel. Meer bekend as SP Nel.
Ek is woonagtig in Bloemfontein.
Ek jag graag met my 308 Tikka T3 hunter en geniet ook n uitstappie na die skietbaan. Ek het onlangs begin self laai en geniet dit baie.
Ek wag nog vir my SD wapen lisensie om afgehandel te word. Dan kan my Glock 17 ook huistoe kom.
Ek is op die forum om meer te leer by ander lede en ook maats te maak met dieselfde belangstellings as ek. Ek sal ook van tyd tot tyd gebruik maak van die koop en verkoop tussen lede.
Baie dankie vir die vriendelikheid van lede en admin so ver. Geniet Jaracal opreg.
Groete
Sp
Nuwe lid
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Nuwe lid
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe lid
More SP
Welkom en geniet dit. Kom drink koffie as jy kans kry.
Groete
Jaco
082 494 vyf587
Welkom en geniet dit. Kom drink koffie as jy kans kry.
Groete
Jaco
082 494 vyf587
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Nuwe lid
Baie dankie Jaco. Ek sal verseker.
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Welkom Petrus
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
- Anja101
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Feb 09, 2016 4:01 pm
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm