More
Ek het bietjie teespoed opgetel met my ou musgrave K98 . Ek is op soek na 'n geweersmid wat vir my die kamer net oor( dieper) kan sny en weer kopspasie regstel . Ek woon in ellisras dus verkieslik n geweersmid in die Pietersburg,naboom,nylstroom omgewing.
reply of skakel my op 0833787482
.270 kamer oorsny
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: .270 kamer oorsny
Ackley hom sommer terwyl jy besig is
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: .270 kamer oorsny
Ek Bang die Ackley( moet ek dan my lisensie laat opdateer???)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .270 kamer oorsny
Hoe seker is jy die kamer het skade? Ek het my Ackley van die 243 gedoen sonder lisensie probleme.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: .270 kamer oorsny
Glo my as jy die dop uit kry kan jy die blink merke sien. slot haak ook vas op oopmaak slag. Maar die oepsie was my nalatigheid.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .270 kamer oorsny
Kan jy hom nie net poleer met staalwol en boor nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: .270 kamer oorsny
Ackley met ons kruit skiet soos gewone 270 met amerikaanse kruit. Se dankie vir somchem en brag oor jou proper 270.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: .270 kamer oorsny
Dehacked jy haal die woorde so uit my mond. N AI 270 help eintlik niks behalwe beter dop lewe, is wel een flippen stoute rondte op die oog af
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X