WANTED: Buck Lux Mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
User avatar
JPL
Full Member
Full Member
Posts: 187
Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm

WANTED: Buck Lux Mes

Post by JPL »

Marag manne,

Ek is nou al meer as n jaar lank opsoek na n spesifieke mes vir n vriend van my. As iemand dalk weet hoe of waar ek so mes in die hande kan kry sal jy my asb laat weet. Om hom in te voer gaan n helse klomp geld kos, hy wil hom nie SO graag hê nie.

Sien aangeheg n prentjie asook n 'link'.

http://www.buckknives.com/product/lux-knife/0816CFS-B/
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
My kinders:

.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
Post Reply