Geweerkluise SABS of nie?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Geweerkluise SABS of nie?
So ver ek verstaan is die vereiste deesdae dat jy 'n SABS approved kluis moet h?.
Nou ek, en ek glo baie ander, het 'n ou kluis wat ek oorge-erf het.
Dit is volgens my 'n baie ordentlike kluis, maar weens sy ouderdom (Maklik 15 na 20 jaar) het hy nie 'n SABS merk op nie.
Dit is 'n Milrand executive safe en het nog 'n gedeelte van 'n plakkertjie wat s? " 'n produk van Suid Afrika".
Sal hierdie kluis deur die polisie aanvaar word of sal ek 'n ander een moet kry?
Of is daar 'n ander plan?
[img width=360 height=480]http://i55.tinypic.com/msngyb.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i54.tinypic.com/e5o18h.jpg[/img]

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Hy sal heel moontlik aanvaar word.
'n Kluis hoef nie 'n SABS plakker te h? nie maar moet slegs aan die standaarde voldoen. Laat hulle kom inspeksie doen en as hulle hom afkeur maak dan 'n plan, nie voor dit nie.
'n Kluis hoef nie 'n SABS plakker te h? nie maar moet slegs aan die standaarde voldoen. Laat hulle kom inspeksie doen en as hulle hom afkeur maak dan 'n plan, nie voor dit nie.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Ek het al oor dieselfde ding gewonder.
My kluis is ook nie SABS gesertifiseer nie, maar die SAP het hom wel aanvaar met kluis inspeksie. Wat gebeur nou as ek 'n inbraak het en my gewere word uit die kluis gesteel. Ondersoek volg en hulle vind my kluis het nie SABS merk op soos die wet vereis....Dit klink of ek die bobbejaan agter die berg gaan haal, maar dit kan so maklik gebeur.
WAT DAN??
My kluis is ook nie SABS gesertifiseer nie, maar die SAP het hom wel aanvaar met kluis inspeksie. Wat gebeur nou as ek 'n inbraak het en my gewere word uit die kluis gesteel. Ondersoek volg en hulle vind my kluis het nie SABS merk op soos die wet vereis....Dit klink of ek die bobbejaan agter die berg gaan haal, maar dit kan so maklik gebeur.
WAT DAN??
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Lyk my ons moet iemand met SABS plakkers opspoor.... Hehe 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Vra die mense wat nommerplate maak... hulle moet daai stickertjies opsit...DWB wrote: Lyk my ons moet iemand met SABS plakkers opspoor.... Hehe![]()
Mooidag
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
DWB,
My vuurwapenbeampte het vir my gese dat net eerste aansoekers se kluise SABS goedgekeur moet wees. Hulle praat ook soveel bollie deesdae dat niemand weet wat die waarheid is nie.
Groetnis!
Hein M
My vuurwapenbeampte het vir my gese dat net eerste aansoekers se kluise SABS goedgekeur moet wees. Hulle praat ook soveel bollie deesdae dat niemand weet wat die waarheid is nie.
Groetnis!
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Ek is 'n eerste aansoeker, maar het my kluis al lank.........
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Mense, jou kluis moet slegs aan die SABS standaarde voldoen. Soos Baboon s?, syne het nie 'n plakker nie maar is goedgekeur.
Meeste ou kluise is beter as die SABS standaarde. Hoe kan hulle jou skroef as jou kluis beter as die voorgestelde is en hulle het dit self goedgekeur?
Die belangrike ander punt is die vashegting aan die muur of vloer. Direk aan die muur of vloer met 2 10mm rawl bolts! Die ou geweer eienaars se kluise word wel goedgekeur as daar 2 8mm rawl bolts in is.

-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Geweerkluise SABS of nie?
DWB, soos die manne s?, hy moet net voldoen aan die standaarde. Die sluit meganisme lyk goed. Ek kan nie sien of jy hom vas gesit het met rollbolts nie. Dalk kan hulle n probleem h? met die tipe skaniere en die posisie van hulle. Soos die manne s?, laat hulle jou kluis kom inspekteur. Hoe lank jy gaan wag kan ek jou nie s? nie, van die manne vergeet dat hulle 'n dienslewerende instansie is...
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
neewat, skarniere is nie 'n probleem nie. Hulle word juis so opgesit dat mens die deur kan afhaal (glo my dit maak kluis bietie ligter as jy hom alleen moet rondskuif
)
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Arnold,Hoe kan hulle jou skroef as jou kluis beter as die voorgestelde is en hulle het dit self goedgekeur?
Hierdie stelling van jou hou water in 'n wereld waar logika se?vier, as jy logika wil toets, vra die SAPS. Ek wed jou hulle kan jou verantwoordelik hou vir verlore wapens wat uit 'n kluis geneem is wat hulle goedgekeur het.
Laat dink my aan die grappie van wat logies en wettig is...
Die filosofie student (wat skaars in die klas was) pluk sy eksamen en gaan sien toe die prof met 'n voorstel dat as hy vir die prof 'n raaisel gee en hy dit nie kan oplos nie, sal hy deurgesit word.
Prof dink so 'n bietjie en aanvaar die uitdaging - Raaisel as volg:
Wat is wettig, maar nie logies, wat is logies maar nie wettig nie, en dan wat is nie logies nie en ook nie wettig nie?
Prof dink vir twee dae en moet uitendelik kopgee dat hy dit net nie kan ontrafel nie en sit die student deur.
Die ou man wil toe darrem ook die oplossing hoor en die lui as volg...
Prof is 70 en prof het 'n pragtige vrou van 20 - wettig, maar nie logies
Prof se vrou is nog jeukerig en sien bedags 'n ander man van haar portuur as prof in die klas staan. - logies, maar nie wettig nie.
En nou gaan sit prof nog die ander man deur ook! - Nou daardie is nie logies nie en ook nie wettig nie!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Die skaniere het niks te doen met die kluis se metode van sluit nie. Daar moet "bolts" aan beide kante van die deur uitsteek as hy gesluit is ( dit is nou binne in die raam ). Die skaniere swiwel net die deur om hom oop te maak.
Ek het so tyd terug 'n instap kluis se deur gekoop en toe eers so bietjie huiswerk gedooen. Hy is net geskik vir dokumente. Nou gaan ek in elk geval 'n geweerkamer bou met hom en dan al die ander kluisies in hom stoor. Ten minste moet hulle hom ook dan eers oopbreek.
Ek gaan kyk waar is die specs wat ek geb?re het dan sit ek dit hier op.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Hier by ons(seker ander areas ook), doen polisie nie meer kluis inspeksie nie, hulle aanvaar fotos wat sluit meg, kante, deur etc etc wys, en keur dan goed of af.
Ek glo as jy 'n paar pics van kluis vir kluis-inspekteur in jou area neem, hy/sy sal kan s? of goed is of nie.
Cobus
Ek glo as jy 'n paar pics van kluis vir kluis-inspekteur in jou area neem, hy/sy sal kan s? of goed is of nie.
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Dieselfde gebeur hier in ons area inverband met die SAPS wat foto's soek. Myne is ook nie SABS goed gekeur nie en is in die vroer 1830's gemaak deur die Milner Safe Co en weeg net so onder die twee ton (het geen Rohlbolts ingesit nie, want ek moes hom met n groot FLT insit so hulle kan maar dieselfde gebruik om hom te verwyder). Dit sal hulle baie langer vat om in die Fosiel intekom as die Standaard 5mm Wand en 8mm deur van die meeste SANS goed gekeurde kluise.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Geweerkluise SABS of nie?
Wors, my swaer het ook so een....
probleem is dat boef jou helpers molesteer, jou kos opvreet ens, terwyl hulle vir jou wag om huis toe te kom, jou dan dwing om hom oop te sluit en siedaar...al jou wapens weg.....as jou nou 'n paar kon wegsteek in garage, plaffon, duiwehok waarookal..
, het jy dalk net 1 verloor....die "gun police" se planne word net nie mooi deurgedink nie....
Cobus
probleem is dat boef jou helpers molesteer, jou kos opvreet ens, terwyl hulle vir jou wag om huis toe te kom, jou dan dwing om hom oop te sluit en siedaar...al jou wapens weg.....as jou nou 'n paar kon wegsteek in garage, plaffon, duiwehok waarookal..
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Geweerkluise SABS of nie?
hulle kan niks s? nie want hulle het dit goed gekeur met die inspeksie en dit staan so in jou verslag anders sou jy nie jou lisensie gekry het nie.baboonstalker wrote: Ek het al oor dieselfde ding gewonder.
My kluis is ook nie SABS gesertifiseer nie, maar die SAP het hom wel aanvaar met kluis inspeksie. Wat gebeur nou as ek 'n inbraak het en my gewere word uit die kluis gesteel. Ondersoek volg en hulle vind my kluis het nie SABS merk op soos die wet vereis....Dit klink of ek die bobbejaan agter die berg gaan haal, maar dit kan so maklik gebeur.
WAT DAN??
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel