Hello manne.
Ek to s opsoek na n 5skoot AICS of ACCURATE MAG magasyn.
As iemand stock het of spaar het laat weet asb.
Groete
Chrisjan
308 AICS magasyn gesoek.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Hoor by Geno, hy kan jou moontlik help !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Neville Koudstaal van Legally armed in Stellenbosch smous ook met daai magesyne.
086 111 1220.
086 111 1220.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
As Geno het is hy die goedkoopste
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Ek soek ook asb.
Geno het van die Magpul magesyne.
Neville wag vir sy bestelling.
Hailstorm wag vir hulle bestelling maar het ook van die Magpul magesyne.
Geno het van die Magpul magesyne.
Neville wag vir sy bestelling.
Hailstorm wag vir hulle bestelling maar het ook van die Magpul magesyne.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Hailstorm kry hulle AICS mags van Neville af.
Ek ook. Het 'n klompie op order by hom.
Ek ook. Het 'n klompie op order by hom.
Goed, beter, 6millimeter!
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Hoor of http://www.matoskatactical.co.za/ nie dalk het nie. Ek het gehoor hulle het baie mags geland.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Ek wil ook weet soek hard na n 300wsm 5 skoot.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 308 AICS magasyn gesoek.
Matoska tactical het Accurate mags vir R1800 een.
