Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek sien vannaand op die SABC nuus (ANC Verkiesingsbulletin) dat ons ou landjie verlede jaar 'n 100 sluipskuttergewere na Gadaffiland uitgevoer het... Die DA het kapsie daarteen gemaak in die parlement vandag.
Ek wonder net watse tipe gewere dit is? Enigiemand dalk 'n idee?
Hein M
Last edited by Hein M. on Thu Mar 24, 2011 3:05 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
ek het n foto op my selfoon, van daai gewere 2 dae voordat hulle verlede jaar na Libie toe is. dit is in n stoorkamer van Truvello geneem. die gewere is almal 308's met Lynx scope's. as iemand foto's kan laai op die site van jou telefoon af, stuur vir my jou nommer dan stuur ek die 2 foto's en dan kan jy dit hier plaas.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Friday, 25 February 2011 11:08
The opposition Democratic Alliance (DA) wants the National Conventional Arms Control Committee (NCACC) to ?make a public statement? on the alleged sale of 100 sniper rifles and more than 50 000 rounds of ammunition to Libya. David Maynier, the party's shadow defence minister, has long kept a weather eye on the South African defence industry's activities in the now-troubled country.
Maynier earlier this week in a statement said it understood the rifles and ammunition may have been exported to Libya late last year. ?The company alleged to have exported the sniper rifles and ammunition not only lists Libya as a target market in Africa, but also exhibited sniper rifles at an arms fair in Libya in 2008,? he said. ?We understand that the export of the sniper rifles and ammunition was authorised by the NCACC.? Maynier did not name the company, but it I known several South African companies have taken part in recent editions of the Libyan Aviation Exhibition (LAVEX) and the Libyan Defence, Safety and Security Exhibition (LIBDEX).
The website of Truvelo, a manufacturer of high-accuracy rifles, notes they attended the 2008 edition of LIBDEX. Whether any arms were sold or delivered is unclear. NCACC chairman Jeff Radebe in August 2009 said ?Libya has purchased various weapons kinds from South Africa?. Maynier adds ?arms should never have been exported to Libya.? He adds ?the only way to establish the true facts of what was sold, when, and to whom, is to have immediate access to the quarterly reports produced by the NCACC.? The quarterly reports contain more detailed information than the annual reports, including the type, quantity and value of weapons being exported from South Africa.
However ?Parliamentary oversight of conventional arms exports has effectively collapsed.? The NCACC?s quarterly reports have been submitted to Parliament but they have never been distributed to members of the Portfolio Committee on Defence and Military Veterans or the Joint Standing Committee on Defence. Moreover, the NCACC last appeared before the Portfolio Committee on Defence and Military Veterans on September 2, 2009.?
Maynier in another statement yesterday added that a statement from Radebe would ?go a long way to clear up the confusion created by the Minister of Defence and Military Veterans, Lindiwe Sisulu?s, bungling of questions related to the sale of arms to Libya.? Maynier says the minister first said at a media briefing on Tuesday that South Africa had not sold sniper rifles to Libya ? as far as she was aware. ?Then the minister claimed that we had not sold sniper rifles to Libya since the protest begun. The minister later released a press statement attempting to clarify her position on arms sales to Libya. The minister claims that she 'would not have been aware' of the sale of sniper rifles and ammunition because the 'selling of arms' is done by the NCACC.
?However, the minister?s attempt to clarify her position does exactly the opposite because she is in fact a member of the NCACC,? Maynier says. ?The minister appears to have tied herself up in a big political knot on the question of arms sales to Libya.? Radebe's spokesman Tlali Tlali was not immediately available for comment.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Dit is geen wonder dat SA nog steeds op die VSA lys van terroriste lande is nie. My dogter het 'n jaggeweer teleskoop in die VSA gekoop en dit hiernatoe gepos. Daar was ander goed ook in die pakkie. Die VSA doane het waaragtig die pakkie oopgemaak en die teleskoop uitgehaal. Sy sukkel nou om hulle te laat verstaan dat dit nie vir herverkoop was nie en dat dit haar persoonlike eiendom is vir gebruik op haar jaggeweer. Net soos hier in SA, loop sy in die een ongeligte na die ander vas om die teleskoop terug te kry by haar. Sy kom later die jaar hiernatoe vir 'n paar weke en kan dit dan saambring. http://www.gsgroup.co.za/galgina.html
Dit sal my ook nie verbaas as SA wapens uit Amerika invoer en dit dan weer aan die Libie?rs verkoop nie.
nou moet ons seker begin in bunker voor die amerikaners ons oor die vingers kom tik - is julle nie bly dat ons nie olie het nie?
P
Blykbaar 308Win roere daardie. Sal nie omgee vir so enetjie nie. 243 se g....
Wonder hoeveel kos een?
In ou dae sou NOOIT gebeur het nie. Die manne van Krygkor / Denel was behoorlik geoudit gewees waarheen wapens gegaan het. Nou weet Polisie nie eens waar hul eie roere is nie... wat om nog te se van wapens wat uitgevoer word
MJK. Truvello se website het op n staduim pryslys gehad. ek kannie onthou nie, ek dink of R18 000 of R28 000.
wat betref die ou dae se wapenverkope, dink ek sal ons verbaas wees. Sadam het omtrent net so veel G5's gehad as ons. die midde oosterse emirate het ook n paar rooikatte gehad. ou eland 90's is aan baie "vreemde" afrika diktators verkoop. daar was seker nog baie ander maar almal sal dit natuurlik ontken.
dat ons redlik hand om die blaas was met Israel is ook n ope geheim.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Dis nader aan R60k. Truvelo bou die SG-1 in 308. Akkeraatheid is blykbaar ongelooflik. Hulle is net so bietjie aan die swaar kant, so 10kg as ek reg onthou.
Dis nader aan R60k. Truvelo bou die SG-1 in 308. Akkeraatheid is blykbaar ongelooflik. Hulle is net so bietjie aan die swaar kant, so 10kg as ek reg onthou.
Kyk maar by die AIM show, hulle gaan die tipe gunne daar uitstal, ek weet nie of dit nog sal wees na die media berugte nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Gadaffi het 1 miljoen ak-47's aan die volk uitgedeel om die 'invaders' te groet. Hierdie gaan 'n moerse bloedbad wees. Die SAS/ Merc spec forces wat die muslim brotherhood gelei het in die begin van die rebellie was verslaan deur Gadaffi, nou klim NATO in. Die eertse F15E is laasweek afgeskiet deur die tech wat Gadaffi by die Britte gekoop het. Gadaffi maak die 'new world order' army dood met wapens wat hy by die 'new world order' arms dealers gekoop het. Screwed up wereld hierdie waarin ons bly