Het ek nou vir jou 'n interresante web werf ontdek, omtrent alle gewere se "manuals" en parte is hierop
Daar is tot teleskope, herlaai goed, flitse - tot kameras se "manuals"
Ek dink die ou het jare se geduld gebruik om die goed bymekaar te sit- maar dankie dat daar sulkes in die wereld is
http://stevespages.com/page7b.htm
Bere hom maar in "favorite" album in rekenaar - weet nie of jy hom dalk eendag sal nodig kry nie
Groete
Johan


