Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Manne MB's. Ek is lus om bq geraas te maak maar ek is nie regtig lus om een van die US af te bestel en 5 weke vir hom te wag nie.
S&O verkoop die Accuracy Concept MB maar ek het geen idee hoe hy lyk of werk nie so as iemand een het sit tog n foto op asb.
Corne het n baie netjiese een wat in SA gemaak word en Marco maak ook n paar, daar is ook n Christie Marais as ek dit nie mis het nie wat n netjiese een maak.
Die manne wat ander MB's gebruik veral as hul hier in SA gemaak word sit asb n foto of 2 op en vertel ons wie hom maak of waar mens hom kan koop.
In die US weet ek Witt engineering maak n "slip on" of met thread wat baie goed werk, Pinkes het een op sy 300WM en daar is nog n klomp maar soos ek se ek stel belang in een hier in SA.
Groete

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/IMG-20160115-WA0001_zps3vqgr9yq.jpg
Het self nou met nuwe pyp vir my een opgesit het hom soos jy se by Corne gecopy en werk soos n bom, dus lekker om sy belyning te kan stel
Het self nou met nuwe pyp vir my een opgesit het hom soos jy se by Corne gecopy en werk soos n bom, dus lekker om sy belyning te kan stel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Jaja daai is die een! Het jy hom self gemaak Kallie of het jy hom laat maak, meeste van die Veldskiet manne wat ek sien se MB's lyk ook amper soos daai design dalk net sonder die nut
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Geoffrey by wildman wat vir my die geweer gebou het het hom vir my gemaak Cappie.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Ek sal ook graag hier wil in-chip.
Hoeveel verskil mens se "point of impact" met die muzzle brake aan en as jy hom afhaal?
Groete
Hoeveel verskil mens se "point of impact" met die muzzle brake aan en as jy hom afhaal?
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Dit sal afhang van jou spesifieke MB en sy ontwerp. Mens moet dit maar self toets maar dit is hoog waarskynlik dat daar wel n verskil gaan wees.ZKK wrote:Ek sal ook graag hier wil in-chip.
Hoeveel verskil mens se "point of impact" met die muzzle brake aan en as jy hom afhaal?
Groete
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Moenie van Fanie Venter Geweersmede vergeet nie.
Hy 'port' blykbaar jou loop in n staanboor en gee vir hom haai kiewe met n ystersaaglem.
Hy vra net n bottel Cape Hope brandewyn vir sy arbeid.....
Hy 'port' blykbaar jou loop in n staanboor en gee vir hom haai kiewe met n ystersaaglem.
Hy vra net n bottel Cape Hope brandewyn vir sy arbeid.....
- Banzo
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Jun 28, 2015 7:15 pm
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Is hier manne wat al 'n tuner/break combo gebruik/gesien het.
Iets soos die Rifle Accuracy System?
Iets soos die Rifle Accuracy System?
30-06 Musgrave Mod 90
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Capt, ek het een op my 30-Suk6, deur oom Louw van Deventer in Potch, n moerse nice design, vloei saam die oorspronklike loop. So 5cm lank. Maak geraas maar vat meer as 50% van die recoil weg. Ek sal vir jou n pic whatsapp.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Op watse gun wil jy dit sit?
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Brakes,Brieke,MB,Muzzle Brakes
Louwtjie het jare terug vir my ook een op my .300 gesit . Raas baie , maar 'n plesier om mee te skiet .Vlakvark Soldaat wrote:Capt, ek het een op my 30-Suk6, deur oom Louw van Deventer in Potch, n moerse nice design, vloei saam die oorspronklike loop. So 5cm lank. Maak geraas maar vat meer as 50% van die recoil weg. Ek sal vir jou n pic whatsapp.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.