Data Log Program/etc.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Data Log Program/etc.
EDIT:
More manne,
Weet iemand dalk van 'n lekker program wat gebruik kan word of 'n excel spreadsheet template wat lekker werk?
Ek wil al my herlaai info wat in boek opgeskryf is ook elektronies stoor.
Dankie
Ruaan
Jammer Jannie somtyds tik ek vinnig en post voor ek klaar is. Die ADD geen in my.
More manne,
Weet iemand dalk van 'n lekker program wat gebruik kan word of 'n excel spreadsheet template wat lekker werk?
Ek wil al my herlaai info wat in boek opgeskryf is ook elektronies stoor.
Dankie
Ruaan
Jammer Jannie somtyds tik ek vinnig en post voor ek klaar is. Die ADD geen in my.
Last edited by ruaanb on Fri Jan 15, 2016 10:59 am, edited 1 time in total.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Data Lo Program/etc.
Ek verstaan nie lekker die thread titel en wat jy wil uitwerk of stoor nie. Is dit vir ladings?
Jannie Welman
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Data Lo Program/etc.
Ek gebruik gewone spreadsheet maak 'n copie van die file ee verander die naam na bv Peregrine 230gr 375 lading ontwikkeling. stoor dit op my rekenaar onder gewere, en as ek dan iets soek gebruik ek net die soek blokkie in gewere. maklik, betroubaar en vinnig!
https://www.dropbox.com/s/9zapq37bbju10 ... .xlsx?dl=0
dis nou vir lading ontwikkeling wat ek aanneem jy soek a.g.v gister se post...
https://www.dropbox.com/s/9zapq37bbju10 ... .xlsx?dl=0
dis nou vir lading ontwikkeling wat ek aanneem jy soek a.g.v gister se post...
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Data Log Program/etc.
Dankie Alec hierdie is 'n begin. As iemand anders nog iets het wat lekker werk laat weet maar asb.
Ek het baie info in my boek wat opgeskryf en wil dit net op nog 'n plek ook stoor.
Ek het baie info in my boek wat opgeskryf en wil dit net op nog 'n plek ook stoor.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Data Log Program/etc.
Geen problem. PM my jou email adres dan kan ek jou my sheet ook forward.
Jannie Welman
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Data Log Program/etc.
Dankie Jannie PM gestuur.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Data Log Program/etc.
Het hom gekry dankie Jannie.
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: Data Log Program/etc.
Jannie
Email ge- pm. Nog nie tabel gekry nie?
Dankie
Brombeer
Email ge- pm. Nog nie tabel gekry nie?
Dankie
Brombeer
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Data Log Program/etc.
As jy dit net wil stoor en nie noodwendig verander aan die data nie, kan jy TinyScanner APP op jou foon aflaai en dan jou boek bladsy vir bladsy afneem met die foon en as pdf formaat elektronies stoor.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Data Log Program/etc.
Ek kry nie jou pm in my inbox nie. Probeer gerus weer. Jammer ek sien die post nou eers.Brombeer wrote:Jannie
Email ge- pm. Nog nie tabel gekry nie?
Dankie
Brombeer
Jannie Welman
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am