Holsters
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Holsters
Aangesien ons nou so op die handwapen onderwerp is, gee sommer idees van holsters wat die beste werk vir elke dag dra en op die skietbaan. Ek het nou my 1ste handwapen gekoop en moet nou begin kyk na watter holster ek vir hom gaan kry.
Groete
Elmo
Groete
Elmo
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Holsters
Ek het maar twee gekoop ou maat. Eeen vir gemaklik dra en 'n praktiese een vir die baan.
Jy moet maar kom loer...
Jy moet maar kom loer...
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Holsters
Sal so maak. Dankie.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Holsters
Ek het n Ross leather 15b. Hy maak die hele geweer toe en jy steek jou hemp oor hom in. Ander goeie holsters is Geoff Carter.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Holsters
Ek het n paar leer holster vir binne en buite dra maar die laaste tyd gebruik ek nou n Sticky holster.
http://www.stickyholsters.com/
Baie gelukkig met hom en glo nie ek sal vinnig weer n "normale" IWB hoster gebruik nie, die Wildman winkels verkoop nog een met die naam Remora wat op die selfde manier werk maar bq anders lyk/voel en bq goedkoper is.
http://www.remoraholsterstore.com/

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
1lum1nat1
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Wed Dec 19, 2012 2:18 pm
Re: Holsters
Ek het met baie mense geraat en na nog meer holsters gekyk. Ek het 'n M-tac gekoop en dit is elke sent werd. Bitter gemaklik, soveel so, dat ek soms moet voel of ek my polis nog dra. Ek dra a G19 so teen 16:30.
Ek het 'n maand terug besluit om 'n alternatief te kry om AIWB te kan dra, wag nog vir hom, maar glo ek sal ook bitter tevrede met Geoff Carter wees, soos hordes ander mense.
Ek het 'n maand terug besluit om 'n alternatief te kry om AIWB te kan dra, wag nog vir hom, maar glo ek sal ook bitter tevrede met Geoff Carter wees, soos hordes ander mense.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Holsters
Comptac Mtac, Old Faithfull of Geoff Carter.
Dan vir baan n paddle tipe soos Fobus of IMI
Dan vir baan n paddle tipe soos Fobus of IMI
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Holsters
Blackhawk pancake IWB @ 4:30 EDC
Blackhawk kydex OWB soms.
Dis belangrik om met jou IWB holster te oefen en net elke keer die OWB te gebruik as jy baan toe gaan nie.
Blackhawk kydex OWB soms.
Dis belangrik om met jou IWB holster te oefen en net elke keer die OWB te gebruik as jy baan toe gaan nie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Holsters
Baie belangrik!Plaashaas wrote:Blackhawk pancake IWB @ 4:30 EDC
Blackhawk kydex OWB soms.
Dis belangrik om met jou IWB holster te oefen en net elke keer die OWB te gebruik as jy baan toe gaan nie.
Ek doen my klub shoots met my IWB mtac sodat ek daai muscle memory kan opbou.
Maar as mens kompetisie skiet is die SO maar ekstra streng en dan gebruik ek my OWB.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holsters
Ek gebruik http://www.rossgun.com se leer holsters, die 15U. Baie tevrede. Ek hou van leer teen my vel
Kyk ook na http://www.danielsholsters.co.za hulle het ook goeie gordels. Als sinteties. Die Badger en Cobra belt is net die wiel vir Sannie!
Kyk ook na http://www.danielsholsters.co.za hulle het ook goeie gordels. Als sinteties. Die Badger en Cobra belt is net die wiel vir Sannie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Holsters
loer ook na Old faithfull en alien gear, Rescomp is die plaaslike agente
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Holsters
Capt. Oblivious wrote:Ek het n paar leer holster vir binne en buite dra maar die laaste tyd gebruik ek nou n Sticky holster.
http://www.stickyholsters.com/
Baie gelukkig met hom en glo nie ek sal vinnig weer n "normale" IWB hoster gebruik nie, die Wildman winkels verkoop nog een met die naam Remora wat op die selfde manier werk maar bq anders lyk/voel en bq goedkoper is.
http://www.remoraholsterstore.com/
Die Sticky het my Glock-sock uitgestof en hy dra werklikwaar mooi concealed.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Holsters
Comptac M-tac vir EDC (IWB), Raven Phantom concealment en Geoff Carter vir baan (OWB)
Ek soek nog n IWB holster vir die G19 met n APL om te EDC.
Ek soek nog n IWB holster vir die G19 met n APL om te EDC.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Holsters
Ek het so rukkie terug een van die manne op die baan se safariland holsters bekyk en dit lyk ook baie netjies. Weet iemand dalk waar mens van hulle kan koop?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Holsters
[quote="Carl"]Ek gebruik http://www.rossgun.com se leer holsters, die 15U. Baie tevrede. Ek hou van leer teen my vel
quote]
Die Mtac is daar die beste van beide werelde!
Leer teen die vel en Kydex plastiek teen die pistool
Ross se goed is mooi!
quote]
Die Mtac is daar die beste van beide werelde!
Leer teen die vel en Kydex plastiek teen die pistool
Ross se goed is mooi!
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Holsters
Fobus paddle OWB meeste van die tyd.
Somermaande as ek dorp toe gaan gebruik ek n Ghost IWB holster. Onlangs n Fobus IWB holster aangeskaf, maar ons verstaan mekaar nog nie mooi nie. Voel of my pistool te hoog sit.
Groete
Somermaande as ek dorp toe gaan gebruik ek n Ghost IWB holster. Onlangs n Fobus IWB holster aangeskaf, maar ons verstaan mekaar nog nie mooi nie. Voel of my pistool te hoog sit.
Groete
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Holsters
ek is vir Sticky holsters! baie gemaklik!
-
wallas
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Jan 21, 2016 1:39 pm
Re: Holsters
ek gebruik n old faithfull vir my p07 , baie gemaklik het dit by jizni.co.za gekry
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Holsters
Hou bietjie vas manne. Ek en Ratel is besig om 'n Fobus te toets. OWB met plek vir die pistool takties lig aan die loop. Hierdie gaan die ding wees vir Boere @ +/-R600 .
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution