Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
BeesBreet wrote:
En ek gee nie om wie wat se nie... Glock sights is uiters swak. En ek kan jou n brief gee dat jy hul self sal wil vervang...
Heng ja ek moet stem. Baie beter vandat ek nou die Tritium Glock visier op het.
As jy nie rande het nie help dit om die agterste blad swart te maak.
Ek het dit oorspronklik gedoen, toe was daar n 50% sale by gicombatsupplies toe kon ek darem "Hi-Vizz" sights koop vir halfprys. Eendag as my skip in kom wil ek trijicons op sit...
BeesBreet wrote:Eduard- dit maak nie saak watter pistool jy kies nie, profesionele opleiding is belangrik. Sorg dat jy bekwaam is met die pistool in n nood situasie. Jy word geleer hoe om storings reg te stel onder druk. Hoe om effektief te skiet onder druk. Die geld wat spandeer word op opleiding kan moontlik jou en jou geliefdes se lewens red.
Sterke
Ek kan vir jou n ou van Johannesberg se epos adress gee. Hy bied so n kursus aan. As jy klomp ouens kan bymekaar kry om jou te join sal hy dit by julle kom doen... Laat weet maar. Hy het afgevlieg Pietermaritzburg toe ek die kursus doen. Ons was so 8 ouens en die kostes was ongeveer R1000 per persoon, en ons moes 500 rondtes saam vat.
Ek het n pistool gesien met die naam Stoeger Cougar(as dit reg gespel is) glo uit die Beretta fabriek wat verkoop vir R6800. As dit regtig Beretta kwaliteit is kan mens kyk na so iets as jy op n budget is.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Jake1 wrote:Ek het n pistool gesien met die naam Stoeger Cougar(as dit reg gespel is) glo uit die Beretta fabriek wat verkoop vir R6800. As dit regtig Beretta kwaliteit is kan mens kyk na so iets as jy op n budget is.
Dis 'n Beretta ontwerp, maar word in Turkye vervaardig.