Nuwe Fopspeen
-
Visserr
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Mar 21, 2011 5:24 pm
Nuwe Fopspeen
Dag kerels,
Jaracal is nog n lid ryker. My Naam is Ruan Visser uit Pretoria. Sal maar se ek is n per geleentheids jagter maar tog het die gogga nou goed gebyt. Ek sal ook een van die dae deel wees van die Majoeba ketie Klan en sien uit na al die kennis op hierdie blog.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nuwe Fopspeen
Welkom Vissie
My ou maat, hier op die forum is die raad oneindig... Neem in, geniet!
Stef
My ou maat, hier op die forum is die raad oneindig... Neem in, geniet!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Fopspeen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe Fopspeen
Sir Ruan, jou kaliber keuse is in die kol my vrind. Welkom hier en moet nie toelaat dat die 308's en 243's jou oordonner nie. Praat lekker en help reg waar ons die spoor byster raak - so leer ons van mekaar.
Mag jy dit geniet hier!
Mag jy dit geniet hier!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Nuwe Fopspeen
Ruan,
Welkom mater.
Die patmorskiet(303) skiet oraait, veral as Freek so se.
Jy moet geniet.
Maak mooi!
Hein
Welkom mater.
Die patmorskiet(303) skiet oraait, veral as Freek so se.
Jy moet geniet.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nuwe Fopspeen
Smaak my Vissie neig na die 7x64 se kant toe.....
Baie goeie keuse ou mater 
Tikka T3 Hunter......
Tikka T3 Hunter......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuwe Fopspeen
welkom ruan
hoop jy geniet die forum. daai majuba kettie het baie kakies en bokke geskiet. niks fout met hom
pitsmit
uitenhage
hoop jy geniet die forum. daai majuba kettie het baie kakies en bokke geskiet. niks fout met hom
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe Fopspeen
Baie welkom Vissie
Mag jy dit terdee geniet hier
Neels
Mag jy dit terdee geniet hier
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Nuwe Fopspeen
Geniet dit. Van pap gooi tot lood gooi maar gooi gaan gooi
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Nuwe Fopspeen
Ruan
WELKOM, hoop jy like.......
Mooi loop
Francois
WELKOM, hoop jy like.......
Mooi loop
Francois