Vlermuise in ceiling

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
snowy
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sun Jan 04, 2015 10:38 am

Vlermuise in ceiling

Post by snowy »

Kan iemand asseblief raad gee hoe om vlermuise uit woonhuis se ceiling te kry sonder om hulle te dood. Het kakiebos probeer, maar dit werk nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by tripodmvr »

Strooi rooipeper waar hulle slaapplek is en kyk of dit hulle sal wegdryf.

Kry 'n "bat box" wat jy daar naby kan opsit sodat hulle daar intrek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Baasvark »

Stuur hulle vir my!

Die muskiete vreet ons op!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by HennieC »

Gooi mot bolle in dieceiling. Die reuk is te sterk dan trek hulle uit.
Dit sal rotte ook uit die ceiling uit hou.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Flip Nel »

Het gehoor swembad chloor in die dak jaag hulle ook weg, hou nie van die reuk nie.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Hein M. »

snowy wrote:Kan iemand asseblief raad gee hoe om vlermuise uit woonhuis se ceiling te kry sonder om hulle te dood. Het kakiebos probeer, maar dit werk nie.
Jy kan ook hier lees:

http://www.batsgauteng.org.za/Bat_Exclusions.htm

Hulle is goeie diere. Ek het baie respek vir jou siening!
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by ANDRIES »

Jy kan bloekomolie ook gebruik.Kaapjag Wynland bou vlermuiskaste en as jy my mail kan ek jou help met die mates (andries@jaffes.co.za)
snowy
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Sun Jan 04, 2015 10:38 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by snowy »

Baie dankie vir die goeie raad. Ek dink ek gaan die raad van die tregters oor die uitkomplekke gebruik wat n permanente oplossing sal bied. Sal net kos mooi soek om alle gaaitjies groter as n pinkiegrootte by 'n sikdakhuis toe te kry, maar dit maak sin. Ek sal ook uitvind hoe die vlermuis huise lyk en n paar bou.
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Jackalsniper »

Gooi swael poeier oor jou plafon, dit brand hulle oe en hul sal di pad vat...
User avatar
vratvark
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 17, 2015 10:39 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by vratvark »

'n Doom (Ds + Oom - is familie) het destyds daar in Wolseley ook so met die vlermuise gesukkel in die kerkgebou.

Hy reken wat die beste werk is om hulle te katkiseer en te doop - volgende week is hulle nie meer in die gemeente nie...

Twyfel egter of dit vir woonhuise sal werk ;)
When 'arf of your bullets fly wide in the ditch,
Don't call your Martini a cross-eyed bitch;
She's human as are you
- Kipling
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Jackalsniper »

mooi man! haha
good.stuf
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu Nov 27, 2014 8:11 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by good.stuf »

Ons het so 2 bedkas liggies wat permanent brand. Het 15watt cfl (energy saver bulps) ingedraai vir krag spaar. Hulle laaik nie van die lig in hulle slaap plek nie. En dit pla nie mens as jou ceiling dig is nie natuurlik
groete
RugerBoy
Full Member
Full Member
Posts: 151
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by RugerBoy »

Ek het met die selfde problem gesit in n plaas huis. Dink die beste is om maar n paar goed te probeer.

Die ligte is die dak, werk baie goed. Maar ongelukig moet die hele dak verlig wees, veral teen die baksteen mure waar hulle aanhang. Hulle soek maar nog n donker hoek, die Chloor pille werk ook baie goed, veral in daai donker hoeke. Ek het myne in bakkies wat van die balke af hang. Ek het ook mot bolle wat rond le. As jy vind die werk en hulle trek uit, probeer maar die gate toe maak. Die maklikste vir my was daai foam wat jy in n spry bottle koop.

Dit help ook om die mis, uit die dak te haal. Veral om van die reuk onslae te raak.

Laaste kry maar n batboks. Anders gaan hulle ander blyplek soek.En dit klink sleg, maar as die boks op is, vang een en maak hom op n manier aan die boks vas of toe. So roep hulle mekaar. My Boks was vir maande op voordat hulle ingetrek het.

Sterkte
User avatar
Bushwack
Full Member
Full Member
Posts: 151
Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Bushwack »

Flip nel wrote:Het gehoor swembad chloor in die dak jaag hulle ook weg, hou nie van die reuk nie.

Dis hy daai...baie in Botswana gebruik...gooi in halwe gesnyde coke blikkie, hang iewers op dakkappe.
Last edited by Bushwack on Mon May 25, 2015 3:52 pm, edited 1 time in total.
Patrick Reynecke

Dream...Discover...Experience...
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Riaan Kriel »

vratvark wrote:'n Doom (Ds + Oom - is familie) het destyds daar in Wolseley ook so met die vlermuise gesukkel in die kerkgebou.

Hy reken wat die beste werk is om hulle te katkiseer en te doop - volgende week is hulle nie meer in die gemeente nie...

Twyfel egter of dit vir woonhuise sal werk ;)
:laugh: ++>: Ek wou iets soortgelyk sê "Neem hulle aan en stel hulle voor" Laaste sien van hulle in die gebou/Kerk ;) :laugh:
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Chris (vdB) »

My pa weet ek het Karbadust poeier (die spelling kan verkeerd wees) saam met water gemeng en met n' gif spuit in die dak gespuit en waar die vlermuise inkruip. Blybaar n' ou boere raad. Vriend van my het so rukkie gelede ook die raad gevolg en was baie suksesvol
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Buckmaster
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Buckmaster »

Koop pepperment olie by Dischem en drup/ smeer dit waar hulle skuil. Hulle kom nie weer terug nie en dis nie skakdelik vir hulle nie
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Nickvn »

Ek het so n rukkie terug die motbol ding probeer en dit het vir my gewerk. Ek kon nie naby kom waar hulle ingaan nie en het toe deur die een "downlighter" lig die motbolle in die dak gegooi. So n week later was hulle weg.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Vlermuise in ceiling

Post by Jackalsniper »

Nounet hierdie gekry. Lyk na n goeie oplossing

http://www.batsintheattic.org/repellent.html
Post Reply