Kaapjag / SAJWV of NSA
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Kaapjag / SAJWV of NSA
Naand manne.
Ek behoort tans nie aan n vereniging nie en wil graag aansluit.... Maar ek is nie seker wat se een nie. Ek het al saam met n vriend so paar veldskiete bygewoon, maar verder skiet ek maar net op die plaas.
Soos ek al gelees het is daar nie groot verskille tussen kaapjag en sajwv nie en reel hulle skietdae, ens saam. NSA ken ek glad nie..
Ek bly in Somerset-Wes. Wat se tak sal en by kan inval?
Groete
Fanie

-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
Fanie, ek kan nie jou omgewing se takke ens nie. Ek het wel al saam met 'n paar manne van kaapjag skouer geskuur en kan getuig dat hulle ordentlike mense is.
Wat ek dink jy moet oorweeg met jou keuse, is 2 aspekte:
1. Aktiwieite wat die tak/vereniging aanbied. Kies dit waarvan jy die meeste hou.
2. Sosiale aspek. Jy moet lekker oor die weg kom met die mense. Sommige takke en verenigings se kultuur en benadering pas my beter as ander. NSA byvoorbeeld verwaarloos die sosiale kant in vergelyking met die ander verenigings. (Hulle ledegelde is natuurlik ook minder.)
Kies so, dat jy oor 10 jaar nog tevrede sal wees. En raak betrokke en help jou gekose organisasie om nog beter te word.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
SA Jagterstak in Kaapstad
Bellville
Chairman / Voorsitter:
Deon Erasmus (082 552 3319)
Vra vir Gawie(13mm) vir Kaapjag se besonderhede.
Ek is al 20 jaar lid van SA Jagters en baie jare in die bestuur van ons plaaslike tak. Gaan kuier by die 2 takke van die organisasies en kyk watter pas die beste met jou lewenstyl. Ek dink nie jy kan by enige van hulle verkeerd gaan nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
SA Jag hier in die skiereiland is maar traag..sosiale aande is maar so so..
Kaapjag baie meer aktief...
Kaapjag baie meer aktief...
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
Baie dankie. Ek sal bietjie bel en uitvind wanneer daar weer iets aan die gang is..
Kan mens by kaapjag en sajagters jou toegewyde jagter/ sport skiet status goed doen? Ek wil graag meer veldskiete doen.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
Fanie, daar is manne wat om jou is wat by Kaapjag lid is. Ek is lid Van Kaapjag en ja, toegewyde jagter en sportskiet status kursusse word gereeld aangebied.
Ons het n vol program die jaar. Van veldskiete tot junior skiet opleiding.
Dit is maar jou keuse by wie jy wil lid wees en raak betrokke by wie jy gaan aansluit. Om n vereniging glad te laat verloop kom nie net van die bestuur se kant af nie, maar al die lede.
Kaapjag Sentraa se kantoor nommer is 021 9756324.

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
Baie dankie Heinz. Ek sal bel.
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
As jy op die Kaapjag webblad onder kalender kyk kan jy ons takaktiwiteite vir die jaar sien.Heinz het die kantoor se telnommer vir jou gegee.Jy kan met Matt ons kantoorbestuurder gesels hy sal jou jou vrae met graagte beantwoord.Jy kan my ook skakel 023 3472601 as jy wil.Ek is Wynland se voorsitter.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
Die SA-jag tak daar by jou is tops. Ten minste 6 skiete 'n jaar en 'n klomp lekker ouens. Kontak vir Justus Harms by justus.harms13@gmail.com of justus@supremespares.co.za.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kaapjag / SAJWV of NSA
Dagsê Fanie.
Soos jy reeds gesê het, oorvleuel Kaapjag en SAJSV se area van bediening en skiet aktiwiteite redelik.
Kaapjag en SA Jagters se takke in die Kaap en Boland doen goeie werk en opleiding onder hul lede. As lid van Kaapjag, neem ek ook aan heelwat van SA Jagters se aktiwiteite deel, omrede van my vriende daar betrokke is.
Woon 'n skiet dag van elkeen by en sien waar jy inpas. Jy loop dalk van jou bestaande vriende daar raak.
Groetnis.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!