Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post Reply
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Askari »

Ek het so bietjie raad nodig. Ek het die kombinasie in die titel gebruik met 'n Vortex 6-24×50 HS-T, maar intussen 'n NF gekoop. My roer asook die ringe is gecerakote, so ek sal graag die medium hoogte Warne ringe wil hou. Sal die NightForce op hulle pas of moet ek "high" ringe koop? Die geweer se loop is die sporter profiel (#2).

Ek staan by vir enigiemand wat 'n soortgelyke setup het.....
Gooi lood!!!!
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Askari »

rsz_20151119_112346.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Dirkvh »

Sal 100% werk. Het dieselfde op my. 204 Varminter gehad en daar was steeds spasie.

Het intussen opgradeer van die SHV na 'n Burris en is dood gelukkig.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Askari »

Dankie Dirk!
Gooi lood!!!!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Frikkie Coetzee »

Stem saam. Sal werk. Ek het selfde setup op my 243 met die Vortex teleskoop. Het my NXS eenkeer opgesit en hy het gepas. Ook x56.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Vlakvark Soldaat »

Klink soos die regte stoute setup. Laat weet bietjie hoe hulle saam loop...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Howa 22-250, Warne ringe en NightForce 4-14×56 SHV

Post by Askari »

Ek is eers oor 3 weke terug in SA, intussen lê die "speelgoed" en wag by die huis. My vrou gaan lekker krapperig wees as ek skaars terug is en wil skietbaan toe ::)
Gooi lood!!!!
Post Reply