Yes manne
Weet iemand dalk waar in JHB ek 127gr +p+ Ranger Ts of 124gr +p Speer Gold dots kan kry.Die ammo wat Safari vir my van die kaap af moes stuur het weer soos poep voor sie son verdwyn.
groete
9mm Ranger weer gesoek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
9mm Ranger weer gesoek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 9mm Ranger weer gesoek
Ek weet CHS arms in Firgrove het, ek het verlede wee daar gekoop, die 147gr teen R600 vir pakkie van 50
Bel die nr...baie vriendelike dame...+27 71 898 1455
Bel die nr...baie vriendelike dame...+27 71 898 1455
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm Ranger weer gesoek
Hugo wrote:Camdix
Yes dankie, ek het heel vergeet van hulle.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
