Baboonstalker
Hierdie is nou interresante topic en ek hou dit met fyn o? dop. Ja, hulle hoofgereg is glo bobbejane as jy die navorsers kan glo. Die probleem daar by julle is natuurlik dat die bobbejane nou opgevreet is en die Mnr Felix nou beeste moet vreet. Sien reeds op die kaart dat hy groot deel van sy tyd aan die Ceres-kant(sou reken dat dit die meer bees-w?reld by julle is) spandeer. Reg sou ek reken, hy moet mos eet en waar gaan hy die maklikste prooi opspoor? Reeds die kant van die sny brood met die meeste botter op ontdek! Dink die manne nou regtig dat die een ge-collar-de luiperd al een is wat beeste vang!
Totdat die manne die beeste begin kraal en hy een Vrydagaand op wynverkoelde prooi uitloop! Baie nice om so dier in jou omgewing te kan h?, maar vir die regte redes en vir die glamour nie. Hoekom kardon hulle nie die kat se gebied af met 3meter wildheining(kat-proof) nie? Maklik om te s? dat dit vir bewaring is en niks anders nie. Daar is parke daarvoor waar regulasies geld en die mens se veiligheid eerste kom.
Sal daarvan hou dat alle moordenaars ge-collar word en die manne se bewegings bekend gemaak word vir eie veiligheid?
Net 'n gedagte van my kant en ek het by the way niks te verloor met julle Kapenaars se wette nie. Miskien moet die bewaringsbewustes die Curriebeker vir die WP collar, net dat hulle nie miskien vasvra-wedstryd verloor nie.

Hoop tog dat ek verkeerd is teen die 10de Oktober om die vrede te bewaar.
Mooiloop
Ps. Jmb, wil jy tog nie asb weer die kaart plaas nie, het reeds Amerikaner hier en kan die winnings deel met jou!
