As jy maagwerk het en geen Pille vat 5 Rennies en kou dit fyn en sluk af.
Na `n rukkie sal jou maag stop.
Maagwerk
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Maagwerk
of a teelepel bruin dettol in n halwe glass melk. werk soos n bom.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Maagwerk
Brand brandewyn in n piering en sluk daai ou hout, hy werk
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Maagwerk
Kerels, kerels
Die antwoord is PROSAC!! Dit doen absoluut bokkerol vir die maag maar jy voel f@kol!!!
Groetnis
Wout
Die antwoord is PROSAC!! Dit doen absoluut bokkerol vir die maag maar jy voel f@kol!!!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Maagwerk
Wouter
Lekker lag ek nou, ek wonder net praat jy uit ondervinding.
Blok.
Lekker lag ek nou, ek wonder net praat jy uit ondervinding.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Maagwerk
Probeer so 2 -3 piesangs indien beskikbaar. Dit het al menigte bruidspaartjies op die dag gehelp.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Maagwerk
Swift
Wat maak mens met die piesangs? Is die bruidegom nie veronderstel om later die aand die piesang te verskaf nie?

Groetnis
Wouter
Wat maak mens met die piesangs? Is die bruidegom nie veronderstel om later die aand die piesang te verskaf nie?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Maagwerk
Piesang moet seker die bruidegom stamiena gee vir aand na onthaal.