In geval vir so bietjie raad en lekker gesels

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
minerva10210
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm

In geval vir so bietjie raad en lekker gesels

Post by minerva10210 »

Hi Manne

Ek het so bietjie kom rondsoek vir herlaai tips vir .303 en gedag ek sal maar registreer en dalk 'n geselsie of twee aanknoop ook.

Ek is n redelike nuwe vuurwapen eienaar, maar het al so bietjie rondgespeel met die ysters en herlaai vir hulle. Dink ek het wel nog 'n redelike heveelheid kennis kort, so daai is hoekom ek hier is.

My kluis op hierdie stadium is huisvesting vir:

.303, was 'n original No.1 van 1898 gewees, maar die loop en aksie was fodde, so het haar so 2 maande terug laat gaan vir dokter's afspraak. Het nou 'n Mk4 aksie op, met 'n loop met 'n datum van 1955. Ek het in Desember vir haar 'n 4-12x42 Prostaff aangeskaf, en sal dit laat opsit in die volgende maand of so.

Brno Fox 2 in .22 Hornet. Het 'n 4x40 Bushnell Banner op, en het die lieflikste dubbel/haarnseller op.

Beretta 81 in 7.65mm. Die outjie het seker nie meer as 300 rontes in sy lewe gedoen voor ek haar gekry het nie. Maar, ek het daai gefix, en het in die afgelope jaar net so oor die 1000 geur haar gejaag.

Oppad is 'n Baby Browning, wag in spanning vir die lisensie om deur te kom.

Cheers!
There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!

Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: In geval vir so bietjie raad en lekker gesels

Post by Boesman10 »

Baie welkom op die forum. Ek glo jy gaan sommer nog lekker kuier
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: In geval vir so bietjie raad en lekker gesels

Post by Vlakvark Soldaat »

Welkom Minerva, jy is nie dalk Oscar Pistorius nie? Hy het mos ook Minerva lemme...

As die gogga jou hier byt, is dit vrek seer vir jou bank balans!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply