Hallo almal.
Ek wil graag weet wat is die prosudure as jy jou geweer se loop wil vervang, die kaliber bly dieselfde. Hoe lank vat dit om deur al die "redtape" te kom en wie doen die papier werk, jy of die gunsmith wat jy wil gebruik.
Groete
Loop vervanging?
-
Hunter xxx
Re: Loop vervanging?
Lamtjop
Van waar is jy??
Ek sal se jy moet na jou Gunshop toe gaan hulle moet alles vir jou doen.
Hoop dit help
Hunter
Van waar is jy??
Ek sal se jy moet na jou Gunshop toe gaan hulle moet alles vir jou doen.
Hoop dit help
Hunter

