Vakansie

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Vakansie

Post by baas »

So iets vir die van ons wat nog op vakansie wil wees maar moet werk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
OMarais
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am

Re: Vakansie

Post by OMarais »

Kyk so daarna dit is nog net vier maande voor die jag seisoen open...
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Vakansie

Post by baas »

Ja verseker dit is darm iets nader om na uit te sien.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Vakansie

Post by TOKELOS »

My grootste pyn na my verlof is dat my skoene en my onderbroek my vreeslik pla. Ek hou van voeelvry wees en kaalvoete.
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Vakansie

Post by baas »

Hahahaha.
Goeie een Tokelos
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Post Reply