Hallo

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Hallo

Post by karoo.vellies »

Ek wil net myself voorstel, eks Andreas van Secunda, ek is al klompie jare doenig met die sport skiet (IPSC) en het nou onlangs erenstig die jag ding begin doen.

Ek geniet dit nogal baie en hoop om klompie dinge hier te leer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hallo

Post by tripodmvr »

K.V, lyk my jy is 'n skaam kerel. Sluit aan in Julie en nou kry jy jou stem. Welkom vir 'n 2de maal - praat met ons asb. - ek bedoel dit op 'n mooi manier. Jy weet ons is behulpsaam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hallo

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Sien die manne van Secunda raak nou meer.
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Hallo

Post by karoo.vellies »

Jong ek was hier op 'n stadium, toe weg, weer terug. Groet maar weer.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Hallo

Post by 243Songdaug »

Baie welkom KV.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Hallo

Post by Boesman10 »

Dagse Vellies en welkom. Waar kom die "karoo.velies" naam vandaan?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Hallo

Post by karoo.vellies »

Familie boer in die karoo, baie daar gaan vakansie hou, so dis die plek waar my hart le.
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Hallo

Post by boepensie »

Welkom terug!
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Hallo

Post by mossie »

Wees gegroet en voel tuis!!
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
jjalberts
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Jan 04, 2016 12:41 pm

Re: Hallo

Post by jjalberts »

Goeie dag,

Ek wil myself voorstel, was darem so 3 jaar gelede op die forum, maar is opgewonde om weer terug te mag wees. My naam is Jaco en is van Lichtenburg, ek sien uit daarna om weer deel te wees van Jaracal en al die interessante inligting wat hier gepost word !

groete
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hallo

Post by Carl »

K-V welkom hier ek moes noem onder jou PM op GS dat hierdie die plek is om inligting oor jag koeëls te kry.;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply