Nou hoe moet die man sy morning glory hanteerLongWolf wrote: Geen swaar goed optel vir 3 maande.
Mantelvlies op
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Mantelvlies op
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Mantelvlies op
Gewig en reg eet help baie. My breek is nie herstelbaar nie, of maklik nie. My breek is op my klep en ek is so gebore so het al sooibrand vanaf ek verstand het. Wou al eenkeer laat sny, maar gaan toe vir tweede opinie en die dokter het dadelik gese verloor gewig. Ek gaan nou Pappabeer se kwaad meter opjaag, maar Banting het my gat gered. Ek het opgehou bant en begin nou weer soibrand te kry agv. te veel brood, stysel en suiker. Ek het elke dag Omez 20 en bevispas gedrink, vir amper 8 jaar daagliks. Nadat ek gewig verloor het en my dieet aangepas het, loop ek al 14 maande sonder enige pille.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mantelvlies op
Maak hom moeg voor die "morning"Riaan Kriel wrote:Nou hoe moet die man sy morning glory hanteerLongWolf wrote: Geen swaar goed optel vir 3 maande.![]()
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Mantelvlies op
Glad nie Tau. Jy het reg in beginsel.
Verloor gewig - laer intra-abdominale druk - minder sooibrand.
Easy as that
Verloor gewig - laer intra-abdominale druk - minder sooibrand.
Easy as that
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Mantelvlies op
Beste operasie wat ek nog gehad het. Dis seker al so 15 jaar terug. Dr Charl Struwig by Durbanville Medi-Clinic. Ek het gedog die storie gaan losser raak met die tyd maar nee wat hy hou nog mooi. Kan net nie opgooi nie, maar dis nie noodwendig n nadeel nie.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Mantelvlies op
Ek het nou nie n breuk nie maar ek kry erge asma van sooibrand. Prof James Ker het my op foxair en omeprazole gesit en dit het beter gegaan maar die oomblik wat ek ophou met die omeprazole het ek wees gehoes soos n ou roker nie kan nie. Het toe begin banting en alle stysel en suiker gelos en binne n week het ek opgebou hoes en hyg. Is nou al n jr sonder omeprazole. Dieet kan baie dinge regmaak.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mantelvlies op
My ma het dieselfde ondervind en na baie spesialiste is die operasie toe die 1ste keer gedoen maar dit was nie suksesvol nie. Die Dr het dit te styf vasgetrek soos ek verstaan het. Dit is toe 6 maande later deur 'n Prof in die Kaap oorgedoen en nou is alles 100%. Dieet aanpassing het nie haar probleem opgelos nie.savage(P Coetzer) wrote:Ek het nou nie n breuk nie maar ek kry erge asma van sooibrand. Prof James Ker het my op foxair en omeprazole gesit en dit het beter gegaan maar die oomblik wat ek ophou met die omeprazole het ek wees gehoes soos n ou roker nie kan nie. Het toe begin banting en alle stysel en suiker gelos en binne n week het ek opgebou hoes en hyg. Is nou al n jr sonder omeprazole. Dieet kan baie dinge regmaak.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Mantelvlies op
Ek het sooibrand beginne kry, maar op Rennies en Gaviscon geleef. Gaan toe dokter toe oordat my keël seer bly en voel asof daar permanent iets vas sit. Daai GP gee my een kyk en reken ek moet kom sodat hy my mangels kan uitsny wat blykbaar begin terug groei het.
Bogger dit, vra toe 2de opinie by oor neus en keël spesialis, wat dadelik vir my sê dis bog en dat die keël seer agv reflux is...
Neem maar altyd wat jou dokter sê met 'n knippie sout. As sy raad nie sin maak nie, kry eerder 'n 2de opinie...
Bogger dit, vra toe 2de opinie by oor neus en keël spesialis, wat dadelik vir my sê dis bog en dat die keël seer agv reflux is...
Neem maar altyd wat jou dokter sê met 'n knippie sout. As sy raad nie sin maak nie, kry eerder 'n 2de opinie...
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Mantelvlies op
my seuntjie wat so 18 maande oud en is die Vrydag middag met duitse massels gediagnoseer en helse klomp medisyne gekry om te drink. Ons is na my skoonma die aand en net by haar huis gestop toe drink hy parrafin in haar verf studio wat sy in 'n bon aqua bottele gestoor het(ja nee ek weet!!!!!!!!!). Ons kom by die hospitaal en hulle kyk alles deur en vra of hy op enige medikasie is en ons vertel van die diagnose. Die Dokter laat kom toe 'n pediater vir tweede opinie, want hy was dadelik gepuzzel, die mannetjie het net 'n heat rash gehad. So ja snaakse dinge gebeur, en my spesilis in die Kaap het my al twee keer uit sy eie vir 'n tweede opinie gestuur en albei keer het hulle albei gestem die breuk op my klep is nie herstelbaar.Penkop wrote:Ek het sooibrand beginne kry, maar op Rennies en Gaviscon geleef. Gaan toe dokter toe oordat my keël seer bly en voel asof daar permanent iets vas sit. Daai GP gee my een kyk en reken ek moet kom sodat hy my mangels kan uitsny wat blykbaar begin terug groei het.
Bogger dit, vra toe 2de opinie by oor neus en keël spesialis, wat dadelik vir my sê dis bog en dat die keël seer agv reflux is...
Neem maar altyd wat jou dokter sê met 'n knippie sout. As sy raad nie sin maak nie, kry eerder 'n 2de opinie...
Eet reg en bly weg van suiker en ek loop oop. Kn deesdae selfs weer vark en salami eet, wat ek nog nooit kon eet nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Mantelvlies op
Tweede opinies kos my geld... 
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Mantelvlies op
Behalwe as die tweede opienie by jou is 
