Hallo almal ek is Nolte Lourens en woon in Mosselbaai. Ek geniet dit om te jag, asook om staal plate te skiet by die baan.
Ek het onlans vir my 'n nuwe geweer aangeskaf in 300 wsm en hoop ek sal bietjie hulp kan kry by julle ouens om te herlaai vir die monster - kan nie wag om hom te gaan afhaal by die winkel nie.
Cheers
Lekker ouens
-
jimbob007
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Dec 11, 2015 3:50 pm
Lekker ouens
300 WSM Sako Roughtech Range
303 Lee-Enfield
9 mm M&P
38 Llama - Short(Smith & Wesson)
303 Lee-Enfield
9 mm M&P
38 Llama - Short(Smith & Wesson)
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Lekker ouens
Welkom jimbob - hier is 'n paar van ons wat daai kaliber skiet en geniet.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Lekker ouens
Baie welkom, Nolte
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Lekker ouens
Welkom Nolte.
As n man nou by die see bly soos jy, en jy gaan op vakansie, waarheen gaan jy?
As n man nou by die see bly soos jy, en jy gaan op vakansie, waarheen gaan jy?
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lekker ouens
Bosveld toe - om te jag!!!!!!
Welkom
Welkom
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Lekker ouens
Hallo- Ons moet bietjie skiet baan toe gaan as jy jou roer het
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Lekker ouens
Kubus wrote:Welkom Nolte.
As n man nou by die see bly soos jy, en jy gaan op vakansie, waarheen gaan jy?
Ons gaan Oos Kaap toe om te jag daar by julle
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel