Help asb!
Ek het onlangs 'n Beretta S58 O/U gekoop & op die punt om my lisensie in te dien. Wraggies kom S&O met die kersfees special op die Silver Pigeon vir R 23k.
Weet hierdie is bietjie n ge-laaide vraag, maar vir die manne wat weet - kanselleer ek die S58 en koop die nuwe ene?
Wat om te doen?
S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
Hi
Wat het S58 gekos ?
Wat het S58 gekos ?
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
Hi Cobus
R 9k - sal egter nie verbaas wees as ek te veel betaal het nie, aangesien ek die forum eers na die tyd ontdek het
As ek weer n 2de handse geweer koop, kry ek eers hier raad!
R 9k - sal egter nie verbaas wees as ek te veel betaal het nie, aangesien ek die forum eers na die tyd ontdek het
As ek weer n 2de handse geweer koop, kry ek eers hier raad!
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
Hi The bus,
Ek glo nie dit is te veel nie glo ook nie dit is n slegte geweer nie .
Ek is nie n kenner nie het ook n 2de handse Berreta 686 onyx gekoop wag net vir lisensie.
Glo Johanvdg sal die draad raak sien ek lees alles aandagtig wat hy skryf.
Sterkte

-
johannvdg
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
Cobus, ek is nie 'n kenner nie, maar ek geniet wel my haelgewere.
Thebus
Wat betref die S58, 9k is 'n bilikke prys, solank hy nog in 'n redelike toestand is. Sover ek kan onthou het hulle in twee verskillende vorms gekom, nl. Trap of Skeet geweer. So die tipe skiet en jag wat jy beplan, sal bepaal of die geweer geskik is.
Oor die 23K vir die Beretta, koop hom as jy kan, ek glo nie ons gaan gou weer daai prys sien nie. Die enigste voordele wat hierdie bo die S58 het, is die interchangeable chokes en die feit dat dit 'n nuwe geweer is aan die begin van sy leeftyd.
Een haelgeweer is in elkgeval te min, wat doen 'n man as jou enigste haelgeweer problem ontwikkel twee weke in die duifseisoen in of jy 'n vriend wil saamvat veld toe of as jou seun of dogter belangstelling begin wys, of dalk mammie self?
En ek gee jou toestemming om my te blameer indien vroulief so 'n bietjie halstarrig raak indien jy na my luister, solank sy net nie op 'n melkplaas grootegeword het nie;)

Hi johanvdg
Klink vir my na n kenner
Lekker dag
Klink vir my na n kenner
Lekker dag
-
johannvdg
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
En na gisteraand se manewalis is ek nou doodseker dat ons daai prys nie weer gaan sien nie.johannvdg wrote:Oor die 23K vir die Beretta, koop hom as jy kan, ek glo nie ons gaan gou weer daai prys sien nie.
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
Ek het in Junie/Julie R 29500 vir my SP 1 betaal, so R 23 000 is 'n m@ese goeie prys!johannvdg wrote:En na gisteraand se manewalis is ek nou doodseker dat ons daai prys nie weer gaan sien nie.johannvdg wrote:Oor die 23K vir die Beretta, koop hom as jy kan, ek glo nie ons gaan gou weer daai prys sien nie.
As ek jy is koop hom dadelik! Die SP 1 is werklik 'n BAIE lekker haelgeweer.
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
Ek aan die einde van die dag die SP gekoop en besluit om die S58 te hou!
En het eerste my SP se lisensie aansoek ingedien & hoop hy word binnekort toegestaan (van middel April by CFR).
So nou moet ek die S58 se aansoek indien, maar wil net n behoorlike motivering doen vir die aansoek. Het gedink om maar iemand professioneel te gebruik - my eerste motivering het ek sommer self gedoen.
Enige aanbevelings oor wie ek kan gebruik om te help met die motivering van die tweede Beretta?
En het eerste my SP se lisensie aansoek ingedien & hoop hy word binnekort toegestaan (van middel April by CFR).
So nou moet ek die S58 se aansoek indien, maar wil net n behoorlike motivering doen vir die aansoek. Het gedink om maar iemand professioneel te gebruik - my eerste motivering het ek sommer self gedoen.
Enige aanbevelings oor wie ek kan gebruik om te help met die motivering van die tweede Beretta?
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: S&O Beretta special of Beretta S58 O/U
More TheBus
Soek vir jagtersreg hier op die forum of mail hom jagtersreg@firearmsa.co.za
Hy doen uitstekende werk.
Hy het my 9mm so 2 weke terug gedoen.
Groete.