pit merke op aksie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

pit merke op aksie

Post by Speelmansjagter »

Die ou oberndorf mauser aksies is maar kwaai skaars en meeste van die wat mens sien het maar pit merkies op.
Hoe sal 'n aanvaarbare een lyk? Wat is 'n goeie prys?
Waarvoor moet mens uitkyk? Daar is seker maar bitter min wat ''flawless'' is?
Het van julle ouens fotos wat julle wil post?
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: pit merke op aksie

Post by Johan van Wyk »

Jy vra 'n duisend vrae in een post! Hoeveel stafies in een blik S365?!
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: pit merke op aksie

Post by Speelmansjagter »

;D
Last edited by Speelmansjagter on Wed Dec 02, 2015 10:17 pm, edited 1 time in total.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: pit merke op aksie

Post by Johan van Wyk »

Ek weet redelik. Dis net waar om te begin! Daar is verskeie boeke oor die onderwerp geskryf, om nie van alleswetende slange in die gras te praat nie...

Sport Oberndorf? Eks-Army? Lyn die nommers op?

Kom ons begin daar...
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: pit merke op aksie

Post by tripodmvr »

Johan is 'n kenner van mauser gewere so aanvaar sy bona fides en vra vandaar vrae wat nommers en fotos aantoon.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: pit merke op aksie

Post by Speelmansjagter »

Johan. Dankie. Ek gaan jou dalk moet p.m.
Ek wil graag iets spesifiek weet, maar het juis die vrae so gestel om nie op iemand se tone te trap nie en toe trap ek amper op joune.
Hou maar jou pm's dop.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Re: pit merke op aksie

Post by Speelmansjagter »

Hier is fotos Johan...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: pit merke op aksie

Post by Pappabeer »

Speelman,

Dit is Militêre aksie.
Dit wil vir my voorkom of hy gesandblast is voor hy geblou is.
Die bolt release se sideplate het Jeweling opgekry.

Gegewe bg veranderinge gaan jy nie meer skade maak deur die boltshroud safety wat gepit is te vervang nie.
Dit is fisies moontlik om die pitting op die voorste receiver uit te poleer, maar dit lyk diep, en gaan jou met n ronde hoek voor los.

Ek weet nie wat die transaksie behels nie, maar die bouwerk en veral gravering en inleg werk op wat ek sien lyk maar treurig.
Jy kan heel moontlik beter doen met n ander M98 aksie van soorte
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: pit merke op aksie

Post by Dries101 »

Die vraag is hoe lyk die aksie onder die inletting- dit is gewoonlik waar die drama sit as daar is
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: pit merke op aksie

Post by Johan van Wyk »

Jaco,

Jy het `n mail oppad oor `n paar minute.

Johan
Post Reply