Goeie Dag aan almal
My naam is Pieter
Ek is van Krugersdorp af en herlaai nou so vir 4 jaar. Ek het nou omlangs met quickload begin laai en soos ek kan sien is daar baie manne wat dieselfde vrae vra as wat ek mee sukkel. Ek sien baie daarna uit om slimmer te word tussen die goed gesoute ooms hier op die Forum.
Baie dankie dat ek by julle kon aansluit
Lekker dag aan almal
Uit Krugersdorp
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Uit Krugersdorp
Hallo Pieter,
Baie welkom! Jy gaan dit baie geniet!
Johann
Baie welkom! Jy gaan dit baie geniet!
Johann
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
Re: Uit Krugersdorp
Welkom, ou maat. Geniet dit.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Uit Krugersdorp
Welkom darem nog 'n man van die Wesrand
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Uit Krugersdorp
Welkom Pieter