Jis manne,
Is daar dalk iemand wat vir my 'n voorbeeld kan email van so 'n brief? Dit is nou waar jy 'n wapen privaat by iemand anders aankoop.
Ek is besig met al die papier werk vir die 222 en wil dit vroeg in Januarie inhandig.
Laat weet as jy kan help dan pm ek email.
Dankie
Ruaan
Voorbeeld van privaat wapen verkoop brief
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Voorbeeld van privaat wapen verkoop brief
Ek het nie n brief by my aansoek gesit nie het al 2 wapens wat van my ma se naam af op myne gesit is, en nou weer n aansoek vir 303 wat ek gekoop het by vossie met net ID en lisensie afskrifte.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voorbeeld van privaat wapen verkoop brief
Ek gaan aansoek doen vir stoor permit ook so wil ditmaar in plek he indien benodig.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Voorbeeld van privaat wapen verkoop brief
Ruaan hulle is vol snert teenoor dit. Volgens die nuwe wette mag jy nie as die persoon wat aansoek doen op die spesefieke wapen hom by jou stoor nie. Hulle voorbeeld daarvan is dat indien jou aansoek geweier is dat jy dan nogsteeds die wapen in jou besit het.
Groete
Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voorbeeld van privaat wapen verkoop brief
Ek gaan maar probeer mens weet nooit.