Manne ek is opsoek na n Micrometer Bullet Seater die in 243Win. Ek is op die punt om een van oorsee te bestel.
Het iemand nie dalk n ekstra een wat pla erens nie. Verkieslik Forster of Redding!
By Voorbaat
Ben
243 Micrometer Seater Die
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
243 Micrometer Seater Die
"Failure is NOT an Option"
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 243 Micrometer Seater Die
Ek is amper seker ek het een by safari gesien.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 243 Micrometer Seater Die
Ek het hom gesien maar ek soek net die seater die. Ek wil nie suinig klink nie maar vir daai prys kan ek n nuwe Forster vanaf US bestel!
Ek is in die mark vir so R1500
Ek is in die mark vir so R1500
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
-
renier183
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Mon Feb 25, 2013 3:59 pm
Re: 243 Micrometer Seater Die
Kyk by Safari as jy Redding kan jy mircometer los koop en op bestaan seater pas
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: 243 Micrometer Seater Die
Senwes op Potch het @ R1975 was gister nog so 3 in voorraad- Redding Competition Seating