Takbok Jag

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Takbok Jag

Post by theedge »

Hoop daar is iemand wat kan help.  Ek is opsoek na nuwe gebiede in die OOSKAAP waar ek takbok kan jag. Laat weet maar as daar iemand is wat takbok die jaar gaan laat skiet.
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Takbok Jag

Post by Ponkie »

Hallo Oom

Is dit vir die pot of trofee jag?

Ons behoort 'n klompie ramme die jaar te he, maar wet nie of Pa self gaan uitskiet en jagters kry nie.

Groetnis
ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Takbok Jag

Post by theedge »

Ponkie jong ek is maar een van daai ouens wat nie van horings hou nie ;D ;D  As ek n mooi dier kry is dit great maar ek skiet hoofsaaklik vir die pot - het n klomp kleingoed en die eet my bankrot so moet maar vir hulle vleis kry - hoor elke dag pappa kaaswors he.  HUlle liefde.  Ag ek sal bly wees as jy by jou pa hoor Thanks
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply