Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

Hi Manne,

Ek is nou finaal oorreed om 'n KD op te sit op my jag gewere en ja dit sal Clarence se Terminator wees.
Vraag is Clarence is in Bloem as ek saak reg verstaan, So wie in JHB of PTA sal julle aanbeveel om die knal demper op te sit?

Groete
JP
300Winmag

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by 300Winmag »

Ek hoor Andries in Rooihuis kraal (082 vyf ses vier 0426) het al 'n paar op gesit. Ek glo
hy weet way hy doen en sal 'n goeie job doen!
(Hoop so want my geweer is op die oomblik by hom vir presies dieselfde prosedure ...  ;D  ;D)
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

300 en Ludwig,

Thx vir die info, het nou net met Clarnce gepraat en behoort so middel Februarie my Terminator te he.

Sal Andries lui gee. (Rooihuis kraal dis naby Centurion?)

Groete
Jan
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Stefan764 »

Japes

Ek wil ook maar net sekondeer. Hy het altwee Neels (Jagtersdok) se Terminators opgesit en Neels is ook baie tevrede.

Myne sal ook begin Maart da by hom gan kuier...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

Tx Stef,

Sal myne daar laat draai.

Dink ek het julle manne net net gemis by Irene nou die dag....

Cheers

JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Stefan764 »

JP en Ludwig

Julle manne moet praat as julle by Irene gan draai, ek soek altyd n verskoning om weg te glip soheentoe  ;D

Was hoeka gistermidag gou wee da. Dai 139gn Hornadys maak mooi jong!

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Wismit »

Ek het myne by FORMALITO self op laat sit. Kann ongellukig nie die wapensmidt se nnaam onthou nie. Ek het my geweer die oggend ingevat en die middag terug gekry. Met skroefdraad proppie en al.

w.s 
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

Stefaans,

Ons mAak so.
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Sarelss »

Thinus is die man by Formalito. (Andries was baie besig en kon my nie dadelik help nie). My 243 vanmiddag ingeneem na Thinus om die terminator te laat fit. Hy het my geskakel en ek kan my geweer gaan haal. Hy is klaar !! Dis nou goeie nuus want ek is seker julle kan almal van die "jeuk " verstaan. Nou kan ek gaan luister wat maak daai KD van Clarence. Thinus bou self ook knaldempers, ook die tipe wat oor die loop gaan, asook aluminium en aluminium met staal skroefdraad.
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
grumpy

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by grumpy »

PRYSE asseblief manne!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  :D
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JACQUES BOTHA »

grumpy
Ek dink as ek reg praat was dit opgesit R1300-00
as ek reg onthou, ek moet n draai maak by hom om 2 demo silincers af te gee..
groetnis
jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

My KD van Clarence gekry,

Het toe naTinus onder Formalito toe gevat, (Andries kon nie loop doen nie bietjie te kort om in sy draaibank te pas). Gistermiddag ingevat en gisteraand gebel om te se die wapen is reg  ;D.

Sal hom vanmiddag gaan haal sodat die laaitie hom kan probeer die naweek by Irene...
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

Raps onder 23 duim. Hy het ten minste 23 duim nodig gehad. Wou toe nie sy tyd mors nie. Ek het die loop voorheen korter laat sny en "crown" op enn of die ander grade. Het wondere aan die akuraatheid gedoen.
Sou dit wou doen by Andries....

Groete
JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Stefan764 »

JPS wrote: My KD van Clarence gekry,

Het toe naTinus onder Formalito toe gevat, (Andries kon nie loop doen nie bietjie te kort om in sy draaibank te pas). Gistermiddag ingevat en gisteraand gebel om te se die wapen is reg  ;D.

Sal hom vanmiddag gaan haal sodat die laaitie hom kan probeer die naweek by Irene...

Dis nou n ding... Wat het Tinus jou gevra?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by PRIVATE RYAN »

Stefan764 wrote:
JPS wrote: My KD van Clarence gekry,

Het toe naTinus onder Formalito toe gevat, (Andries kon nie loop doen nie bietjie te kort om in sy draaibank te pas). Gistermiddag ingevat en gisteraand gebel om te se die wapen is reg  ;D.

Sal hom vanmiddag gaan haal sodat die laaitie hom kan probeer die naweek by Irene...

Dis nou n ding... Wat het Tinus jou gevra?
Ek het R 480 betaal en was
klaar in 1 middag.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

Selle hier, R480 met proppie en klaar in middag.
SS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by SS »

Het julle dalk asb vir my n nr van Thinus by formalito?? Thanx Julle :)
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

SS
Bel formalito op 0126647793 hulle sal jou deursit na hom toe.

Groete
JP
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Monrique (SJ) »

Hoekom betaal julle manne dan so goedkoop daar bo in die noorde om die silencer te fit en dis so duur hier in die kaap?? ??? ???

Groetnis
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Pvdw »

Want julle gebruik oud WP spelers om die werk te doen. Ons het Blou Bulle hier by ons. ;) ;)

Ek het R300 betaal met proppie op ;D ;D Bietjie langer gevat maar ek het  ander dingetjies ook laat doen. 8) 8)

SJ wat betaal julle daar onder?

Peet
Last edited by Pvdw on Thu Apr 07, 2011 8:50 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Monrique (SJ) »

@ Peet

Gelukkig is ek ook n bul en trots daar op. :angel: :angel:

Het so tydjie terug quotes gekry, want wil ook een of 2 laat kom binnekort.  Die manne praat van R 850.. +

Groetnis
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by JPS »

hel dis omtrent di pys wat ons vir die KD betaal.... ???

Nee wat SJ daai manne rip julle.

Maar Clarence se KD is nog steeds moeite werd, dink maar aan al die voordele :angel:

Groete
JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Stefan764 »

SJ wrote:   Die manne praat van R 850.. +
Net om dit op te sit??  :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o :o
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Monrique (SJ) »

JPS & Stefan

Daai is om die draad te sny en doppie te maak. Ek het amper in my broek, gek@k toe ek dit hoor. Sal maar verder soek en hoor wat die ander manne vra.

Groetnis
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Wapensmid om Terminator Knaldemper op te sit?

Post by Stefan764 »

SJ ou maat.

Andries Moller in PTA vra R280 vir daai selle joppie waarvan jy nou praat....  :police:

Se dai ouens EK se hulle moet ophou om die manne wat brood en botter op hulle tafels sit so te spyker.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply