renosterkop

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

renosterkop

Post by willienel »

kan iemand dalk vi my se hoe di kurper karp en bass maak deesdae by di dam ek was 2 jaar trug daar so ek sal graag weer di dam wil besoek
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: renosterkop

Post by Lourens Potgieter »

Willie, dis een van die damme wat ons geheel en al vermy agv veiligheid.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: renosterkop

Post by Jean Marais »

Ek stem nogal met Lourens saam. Baie beter om eerder Loskop toe te gaan. Beide Bass en Kurper word onlangs goed gevang daar, en dis beslis veiliger.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: renosterkop

Post by Dwight375 »

Baie lekker dam daai.

Veiligheid was altyd n issue maar ek doen net dag trips daar, Spawn tyd vang ons bass daar en in die somer karps en kurpers maar ongelukkig is daar so erg ge net daar dat dit nie meer die moeite werd is nie.

Ek sal dit die seisoen nog een of twee keer probeer maar as n mens dit vergelyk met vroeer jare het die vangste baie swak geraak.

Swartbaars vangste is wel nog goed maar ook nie wat dit was nie.

Groete
Post Reply