Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post Reply
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post by NJ_v_N »

Ek wil biekie by die mense hoor wat al voorheen n wapen se kaliber verander het of wat die polisie se prosesse verstaan.

Ek het n wapen wat as gevolg van die CFR se onkunde aan my pa gelisensieer is. So uit die aard van die saak sal ek moet aansoek doen vir n lisensie. Maar ek wil ook graag die kaliber verander (loop, reamers en wapensmid is klaar uitgesort)

Wat ek wel nie inligting of advies oor kan kry nie is hoe om te werk te gaan met die papierwerk. Watter dokumentasie moet wie invul en dan aan wie moet dit gestuur word.

Kan my pa die wapen (loop) inhandig by die smid vir vernietiging en die smid n nuwe loop opsit en as n nuwe wapen"verkoop" aan my? / Moet ek aansoek doen vir die wapen in die nuwe kaliber en die loopvervanging aandui in my aansoek.?

Ek hoor graag hoe julle dit al gedoen het of wat julle opinie is oor die saak
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
marco

Re: Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post by marco »

Naand njvn
Ek het twee al laat verander. Die proses wat ek gevolg hrt is soos volg..
1- neem die wapen na jou gekose smit wat dan vir jou n brief gee dat die loop uitgeskiet is en verander gaan word na ...... kaliber of dat die kaliber verander gaan word na ..... kaliber.
2- neem sy vorm na sapd en vul hulle vorm in vir die verandering van kaliber of om loop te vervang. betaal en stuur weg en wag vir n antwoord van hulle af..
3- hulle gee dan toesteming dat die wapen verander kan word deur die betrokke smit met die voorwaardes...
4 wapen is klaar en jy doen aansoek vir die inlugting om te verander op die sisteem en n nuwe kaartjie word gedruk...
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post by NJ_v_N »

Dankie, ek waardeer jou insette.
Ek neem aan dit sal wys wees om dan eers self weer aansek te doen vir die vuurwapen aangesien my pa reeds n lisensie het vir die kaliber wat hulle moontlik kan bevraagteken.
Ek sal by die DFO hoor of ek nie dalk gelyktydig kaan aansoek doen en die kaliber verandering aansoek instuur nie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post by NJ_v_N »

Ek neem aan die "kaliber verandering aansoek vorm" is die SAPS531 Request to alter a firearm by a gunsmith.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
marco

Re: Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post by marco »

Ek sou dat die vorige einaar as hy bereid sou wees als die versndering doen aan die wapen en dan sou ek aansoek doen vir hom... eks nie meer seker oor watter nommer die vorms was nie...
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Kaliber verandering - Legal papierwerk?

Post by NJ_v_N »

Dankie, ek sal maar die DFO n lui gee en hoor wat sy sê.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
Post Reply