Daai skuldgevoel

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Daai skuldgevoel

Post by JvB »

Ek dink soms aan al die wyn wat ek drink, en dan voel ek skaamte. Dan kyk ek in my glas en ek dink aan al die werkers en die wingerde en al hulle hoop en drome. As ek nie hierdie wyn drink nie, mag hulle dalk hul werk verloor en kan hul drome verpletter word. Dan se ek vir myself dis beter dat ek wyn drink, liewer as om selfsugtig te wees en net aan my eie lewer te dink.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Daai skuldgevoel

Post by JOHANNIC »

;D ;D ;D Jou Biscuit  ;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Daai skuldgevoel

Post by BLOK »

Voel ek nou heelwat beter, iemand moet seker maar iets doen aan die hoe werkloosheid syfer van ons. ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Pikkie
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm

Re: Daai skuldgevoel

Post by Pikkie »

Hier langs die Oranje het 'n werker een dag ges? hy verstaan dit nie, die boere ry die druiwe met lorries aan na die kelder en hulle ry dit met fietse weg
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Daai skuldgevoel

Post by MJK »

BLOK wrote: Voel ek nou heelwat beter, iemand moet seker maar iets doen aan die hoe werkloosheid syfer van ons. ;D

Blok
Ja, ons sal maar die manne moet help - die Rand is te sterk en uitvoere is moeilik. Maar erens begin om ontslae te raak van die dam wyn... ;) So gaan die boere en werkers op die plase hou!  :angel:
Post Reply