Ek is nou al moedeloos gesoek vir aksie skroewe vir my K98 Zastava aksie. Die skroewe wat ek kry se skroefdraad is te fyn. Selfs ander K98 aksies se skroewe probeer maar hulle werk ook nie.
Help asseblief
Aksie Skroewe
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Aksie Skroewe
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
marco
Re: Aksie Skroewe
Probeer vir Thor hulle maak glo skroewe... die laastes wat ek gemeet het vir n k89 was 6mm met n 25 tpi draad op... Id dit hulle?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Aksie Skroewe
Ek het iemand plaaslik gekry wat vir my kan maak. Hierdie is blykbaar 20 tpi. Sal môre by hom gaan kuier
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Aksie Skroewe
Bly jy het reggekom Fanta, vat nou n Coke met ietsie 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD