Hi almal weet julle nie dalk waar ek n pakkie of twee van die bo-genoemde punte kan opspoor nie?
Groete
Leroi
22 Cal 70gr Bergers VLD's
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 22 Cal 70gr Bergers VLD's
Het Safari of VGK nie?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: 22 Cal 70gr Bergers VLD's
Ek het 2x bulkpacks by S&O pretoria gesien so 3 weke terug. By S&O Stellenbosch het ek dalk die laaste 2 pakkies gevat. Daar was nie nog oor op die rak nie maar gee hulle maar n lui.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: 22 Cal 70gr Bergers VLD's
Yes ouens
Nie een van Safari se takke het nie, het ook die humansdorp ko-op en vgk probeer.
Nie een van Safari se takke het nie, het ook die humansdorp ko-op en vgk probeer.