Nuwe ou lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
sybie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Nov 06, 2015 3:56 pm

Nuwe ou lid

Post by sybie »

Hallo almal
Ek is al afgetree en het nou eers op Jaracal afgekom. Dit klink vir my na my 'site'.

Ek bly in Germiston en jag Voels, wild en hengel(varswater,see en Bass)

As ek nie jag of hengel nie toer ek rond.
Ek skiet met 'n Franchi O/U en 'n Brno 7x57.
Ek het ook nou eers begin met herlaai van die 7x57.

Christo
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe ou lid

Post by PWV »

Welkom nuwe ou lid. Hoop jy geniet dit hier!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe ou lid

Post by tripodmvr »

Sybie, jy en PW is in dieselfde bootjie rakende werk - of dan nie werk nie.

Welkom hier. Praat as jy raad soek oor enige onderwerp.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Nuwe ou lid

Post by Philip J »

Welkom oom Christo.
Groetnis
Philip
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe ou lid

Post by PWV »

tripodmvr wrote:Sybie, jy en PW is in dieselfde bootjie rakende werk - of dan nie werk nie.

Welkom hier. Praat as jy raad soek oor enige onderwerp.
Nee, jy lees nie. Hy het gesê hy het afgetree. Ek is net werkloos!
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe ou lid

Post by Jacquesb »

Welkom Christo.
Geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe ou lid

Post by jamalley »

Welkom Christo
Post Reply