Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Is hier iemand op die forum wat al so iets gebou het?
Ek sien daar is baie videos van manne in die US wat dit doen.
Jy kry baie callers in uit China ook...
Ek soek 'n goedkoop alternatief, vir my en my seuns.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Henried
Nee ou maat praat eerder, dan kyk ons om julle op die regte pad te kry.
As jy nie die regte pad vat nie gaan jy teleurgestel wees en iemand anders dalk skade kry.
Bel my dan reel ons eerder iets en vat dit van daar af.
Ek is net ander kant die Vaal rivier.
076zero45zero2zero4 Hennie
Henried, ek het vir baie jare geroep met n speaker en draad. Die speaker is die soort wat jy in kar alarms kry. Sal later n foto plaas. Ek dink ek net die speaker by n scrapyard of so iets gekry. Kannie meer onthou nie. Dit is maar tweede prys. Ek het baie jakke so geskiet. Toe ek destyds oor is na n roepper het my sukses seker x3 verbeter.
Die speaker en draad kan jou seker nie meer as R200 kos nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
HennieC wrote:Henried
Nee ou maat praat eerder, dan kyk ons om julle op die regte pad te kry.
As jy nie die regte pad vat nie gaan jy teleurgestel wees en iemand anders dalk skade kry.
Bel my dan reel ons eerder iets en vat dit van daar af.
Ek is net ander kant die Vaal rivier.
076zero45zero2zero4 Hennie