Ammo is duur!!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Ammo is duur!!!
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20151030_122957-1.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Ammo is duur!!!
Groepering is maar swak- seker 'n Howa!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Ammo is duur!!!
Haha ja lyk soos n Howa groepie.. 
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ammo is duur!!!
Die Howa manne gaan seker nou weer se daar is vyf koeels deur daai een gat!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ammo is duur!!!
Ja-nee. Ek sien ook net 6 groepe op daai bordWouter Roets wrote:Die Howa manne gaan seker nou weer se daar is vyf koeels deur daai een gat!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Ammo is duur!!!
Daai is 'n mooi groep, en twee slegte flinch skote. 
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: Ammo is duur!!!
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Ammo is duur!!!
Nee nee, hier volg die waarheid. Die Howa skut het groepe op 1000m probeer skiet maar het te veel Branna's gehad die vorige aand. Vier skote het mooi groepeer toe slaan die babbalas bietjie harder.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ammo is duur!!!
Gaan soek 'n "fight" op 'n ander draad. Almal op die forum wat 'n HOWA besit skiet beter as wat jy kan hardloop en sy-stap!Burger wrote:Nee nee, hier volg die waarheid. Die Howa skut het groepe op 1000m probeer skiet maar het te veel Branna's gehad die vorige aand. Vier skote het mooi groepeer toe slaan die babbalas bietjie harder.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Ammo is duur!!!
He he, Gawie gelukkig het ek ook n Howa so ek spot maar met my self ook
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Ammo is duur!!!
Chevvy, jyt jiuis n baklei draad geskep. Dink die een kan n vuis geveg veroorsaakChevvy SS wrote:Groepering is maar swak- seker 'n Howa!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP