Glock 43
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 43
Tienie
Ek dink jy gaan maar bitter G43 eienaars kry. Die wapen is heel nuut hier in SA. Stel voor jy gaan lees daaroor op die VSA blaaie.
Het jy spesifieke vrae?
Ek dink jy gaan maar bitter G43 eienaars kry. Die wapen is heel nuut hier in SA. Stel voor jy gaan lees daaroor op die VSA blaaie.
Het jy spesifieke vrae?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Glock 43
Tienie hoekom die G43? As dit vir selfverdediging is hoekom nie die G19 nie? Hy conceal net so goed en jy kry 9 ekstra skote waarmee jy jouself kan verdedig.Daardie ekstra 9skote mag dalk net jou die ekstra tyd gee wat jy nodig het om veilig aan die ander kant uit te kom. Persoonlik dink ek selfs vir 'n vrou sal die G19 werk.As jy Winchester critical defence ammo gebruik sal enige person wat sy luck try gou twee keer begin dink as daardie lood vlieg. Ek dink ook die single stack magasyn is nie die beste wat beskikbaar is nie.
Maar moenie my glo nie doen eers so bietjie lees werk en en maak dan jou keuse.
Sterkte
Maar moenie my glo nie doen eers so bietjie lees werk en en maak dan jou keuse.
Sterkte
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Glock 43
My vrou skiet gereeld - en is vol komplimente vir my G19, maar toe sy nou die dag die G43 vashou was dit net oe's en aa's omdat dit baie dunner is en gemakliker in die kleiner hande. Hy sal sonder twyfel beter dra.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Glock 43
HeinHein M. wrote:My vrou skiet gereeld - en is vol komplimente vir my G19, maar toe sy nou die dag die G43 vashou was dit net oe's en aa's omdat dit baie dunner is en gemakliker in die kleiner hande. Hy sal sonder twyfel beter dra.
Ek dink ook hy sal baie lekker dra. As daar te min rondtes in die magasyn is na jou smaak moet jy maar net leer om magasyne vining om te ruil.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Glock 43
Tienie gaan kyk na altwee, ek het my vrou ook gevat om na die G43 en G19 te kyk en sy het meer van die G19 gehou. Ek dink ook die eksta 9 skote kan n groot verskil maak.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Glock 43
Tienie
Jou vrou wil haar Uno in ruil vir n Mercedes, doen dit.
Die 43 is verseker n gemaklike dra wapen en daarom sal jy my stem kry. Ek sien met my vrou dat haar klere drag nie altyd toelaat om haar pistool te versteek nie, dan skuif sy hom handsak toe wat maar eintlik useless is. Ek is verseker ook in die mark vir n 43 en gaan hom dan Dual licence vir ons altwee, sodoende het ons altyd n opsie waar "deep concealment" benodig word.
Die single stack magesyn is klein en maklik om ekstra te dra. Ek is ook in die "hoe meer ammo, hoe beter" kamp, maar dit is wel so dat by verre die meeste gun fights minder as die beskikbare 6+1 is.
Die "felt recoil" is meer op die 43 as ander double stack pistole maar nie n patch op die .38s nie.
Oefen oefen oefen.

Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Glock 43
Daar behoort ook.n redelike gewigsverskil te wees.
Ek sit met dieselfde pyn.
My vrou het n 38 Rollie wat sy mooi kan skiet.
Ek die G19
Wil graag vir haar n G26 kry(dan kan sy my magasyne ook in noodgeval gebruik.
Maar die 43 is lekker plat en beter versteekbaar........
Keuses keuses

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Glock 43
Ek sou as ek Glock wou gaan die 38 vir 'n G26 ruil en dan die CZ vir 'n G19. Die magasyne opsie maak dit al klaar meer aanloklik. Die 26 het darem meer boontjies in die magasyn as die 43 en is net effens dikker as die 43.
Maak 'n verskil
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: Glock 43
My vrou kry defenetief n Glock 43 EN :::
Ek dra ook soveel moontlik my SD maar het al nare ondervindings in joburg "shopping areas"gehad waar ek n problem was vir die bestuur en die veiligheids personeel (en ek bedek altys my SD)nie soos n cowboy nie .Party shopping areas is mos noukastig gunfree so die skelms roei nou lekker onder hulle want dis sagte teikens
Ek het die Glock 23(sportskiet ) vir as ek tuis rond beweeg en kapasiteit benodig. MY CZ100 (SD)gaan nou verander in n Glock43(nounet gaan toets) en ek kan myself vereenselwig met hierdie bonsai Glock(vir as ek diskreet moet dra). die Glock 43 skiet meer as akkuraat genoeg tot op 20m . Die 26 is net so breed/bulky soos my G23 40s&w/CZ100 dus nie eintlik n verbetering vir my situasie nie .( die G43 single stack is merkwaardig minder opsigtelik vir SD). Ek dink hierdie bonsai Glocks gaan nog baie eienaars lok.
Slotsom :
6 rondtes op die heup in die shopping mall is meer werd as 19 rodtes in die kluis by die huis
Dankie vir julle insette.

Jy sien as jy G23 het is jy gewax!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Glock 43
Hi,
hierdie draad is al n paar jaar oud, maar ek het n paar maande gelede my 43 gekry. Ek wou oorspronklik gaan vir die 26, maar ek het gevoel (met my kort en dik vingers) dat die 43 net eenvoudig gebou is vir my greep...
Ek het ook met hom geskiet en dit is regtig n finominale klein pistool. Die grootste faktore wat my op n 43 laat besluit het is:
1. groote en versteekbaarheid. Die 43 dra eenvoudig gemaklik en ek voel hom glad nie.
2. Greep. Dit pas eenvoudig in my hand en voel natuurlik.
Gee graag julle terugvoering.
Groete
Jacques

Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock 43
Dave Sheer verkoop 'n ETS magasyn wat ek dink 10 of 12 rondtes inhet. Hy steek wel effe lank uit.wlm wrote:HeinHein M. wrote:My vrou skiet gereeld - en is vol komplimente vir my G19, maar toe sy nou die dag die G43 vashou was dit net oe's en aa's omdat dit baie dunner is en gemakliker in die kleiner hande. Hy sal sonder twyfel beter dra.
Ek dink ook hy sal baie lekker dra. As daar te min rondtes in die magasyn is na jou smaak moet jy maar net leer om magasyne vining om te ruil.
Of so iets
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Glock 43
Kry mens n tipe van n 30-skoot "happy-stick" vir die 43 ?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 43
Hoekom? Die 30 skoot magasyn is in my beskeie mening 'n speelding vir die baan. Dit gooi die pistool se balans totaal en al uit, hanteer moeilik, kannie holster nie, dra moeilik aan jou lyf ens.Stefan764 wrote:Kry mens n tipe van n 30-skoot "happy-stick" vir die 43 ?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Glock 43
Happy stick het sy plek, al gooi dit die balans n bietjie uit, sal dit nogsteeds n goeie backup in n kar wees as jy langpad ry of by die huis.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Glock 43
Bietjievossie1 wrote:Happy stick het sy plek, al gooi dit die balans n bietjie uit, sal dit nogsteeds n goeie backup in n kar wees as jy langpad ry of by die huis.
Dit sal net optimaal werk in 'n Roni.
Ek sien nooit een van die top instrukteurs wat dit in hulle oefening videos gebruik nie. As jy baie oefen sal dit seker werk, maar as jou akkuraatheid met 50 slegter is kan jy net sowel oorgaan na 17 rondes.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Glock 43
Jy sal n poepol wees as jy daai ding probeer rond dra, back up dis al wat dit is en as jy buite jou kar is of in jou huis sal hy nie vashaak nie, wie het gese jou akuraadheid neem met 50% af?
Last edited by vossie1 on Mon Sep 18, 2017 1:24 pm, edited 1 time in total.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Glock 43
Ek like nogals die +2 shoe's wat jy op die Glock magesyn insit. Ek is besig om al my G19 magesyne om te swaai na 17 kapasiteit met die +2 shoe's. Ek wil wel vir my 2 of 3 22 rondte magesyne aanskaf 2 in my BOB en 1 in my bakkie. Ek glo darm 35 skote sal my toe laat om by my bakkie te kom waar ek darm 'n spaar 22 rondtes dan het.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Glock 43
Vleisie soos genoem is dit maar al waarvoor die happy stick goed is om soveel as moontlik lood byderhand te he, maar soos Carl ook tereg se dis n ongemaklikke besigheid maar dis nie die punt nie.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Glock 43
n Baie wyse man het eendag gese alle handwapens wil n Glock wees en alle Glocks wil n G19 wees
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock 43
Ek weet nie rerig hoe wys James Yeager nou eintlik is nie.Supacow wrote:n Baie wyse man het eendag gese alle handwapens wil n Glock wees en alle Glocks wil n G19 wees
Of so iets
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Glock 43
Ek hoor wat julle manne sê rondom die ongemaklikheid, maar as die pawpaw die fan strike en ek gryp my BOB en gaan, sit ek darm met 100 rondtes spaar ammo, 2x22 rondtes wat reg is om in my pistool in te gaan en 4x17 rondte magesyne as ek my Bulletproof se ammo ook insluit.vossie1 wrote:Vleisie soos genoem is dit maar al waarvoor die happy stick goed is om soveel as moontlik lood byderhand te he, maar soos Carl ook tereg se dis n ongemaklikke besigheid maar dis nie die punt nie.
Ek glo darm met dit sal ek 'n entjie kan gaan, want op daardie stadium gaan ongemak van 22 rondte magesyne nie 'n probleem wees nie.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Glock 43
Ek het self 4x 15 rondte 2x 17 en 2x 19 en ek gaan beslis twee happy sticks koop vir in die kar en huis.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Glock 43
Ek probeer so elke tweede maan nog 'n magasyn te koop. Eintlik meer omdat ek dit haat om tydens steel challenge te moet staan en magasyne volprop. My wiskundige berekeninge wys vir my ek moet tussen 10 en 15 magasyne aanhou om te verseker ek hoef nooit te bodder met herlaai nie.vossie1 wrote:Ek het self 4x 15 rondte 2x 17 en 2x 19 en ek gaan beslis twee happy sticks koop vir in die kar en huis.
Of so iets