Hallo almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
jannes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Nov 01, 2015 5:02 pm

Hallo almal

Post by jannes »

Goeie dag almal
Ek is Jannes Strydom. Ek is van Vrynurg maar werk nou vir n ruk in Lugtenburg. Ek is 20 jaar oud. Gaan kuier gereeld vir my pahulle op Vryburg op die plaas
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Hallo almal

Post by Apie »

Hallo Jannes
Welkom hier!


Dis nie dalk Lichtenburg nie?
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: Hallo almal

Post by Ritchie »

Dagse Jannes!

Welkom en veryel bietjie watse loodswaaiers besit jy.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
User avatar
Evert.243
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Sun Jun 01, 2014 12:13 pm

Re: Hallo almal

Post by Evert.243 »

Lekker om te sien hier is nog jong manne wat aansluit. Baie welkom hier leer n man sommer baie by die ooms.
Talk is cheap money buys the whiskey
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hallo almal

Post by jamalley »

Welkom jong man, hoop jy geniet dit sommer baie
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Hallo almal

Post by Kubus »

Welkom Jannes.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Hallo almal

Post by Heinz Petersen »

Welkom Jannes. Hier raak dit lekker.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
jannes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Nov 01, 2015 5:02 pm

Re: Hallo almal

Post by jannes »

Baie dankie almal, dis sommer lekker as amal so vriendelik en belangstellend is. Ek het nie huidiglik eenige loodswaaiers nie, ek het aangesluit uit nuuskierigheid uit en ok maar omdat die geweer-gogga my so stadig maar seker raak byt
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Hallo almal

Post by jamalley »

Welkom jong man
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Hallo almal

Post by Boesman10 »

Welkom Janus. Kan jy so liggie gooi oor waar in die land "Vrynurg" is?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jannes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Nov 01, 2015 5:02 pm

Re: Hallo almal

Post by jannes »

Vryburg is so tussen Stella; Delareyville; Kuruman; Schweizer-reneke; Tosca. In die Noord-Wes
JacquesSAKO.308
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am

Re: Hallo almal

Post by JacquesSAKO.308 »

Welkom Jannes ek ken Schweizer goed skiet baie daar
jannes
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Nov 01, 2015 5:02 pm

Re: Hallo almal

Post by jannes »

Dankie Jacques, dis goed om te weet
Post Reply