Hoeveel eet jak en kat
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Hoeveel eet jak en kat
Naand manne.
My tannie boer skaap en het jakkalsproef rondom die plaas. Lyn drade word weekliks gery en jakkals probleme is amper ongrhoord van. Ek het wel een geskiet so paar maande terug. Sy het nou onlangs baie skade gely. Min of meer 50 lammers en 8 ooie in laaste 2 maande. Nog net 7 lammers se karkaste gekry. Ook al heel paar maal geroep en niks ingekom. Eet jak of kat so baie en moet mens nie meer bene kry nie?
My tannie boer skaap en het jakkalsproef rondom die plaas. Lyn drade word weekliks gery en jakkals probleme is amper ongrhoord van. Ek het wel een geskiet so paar maande terug. Sy het nou onlangs baie skade gely. Min of meer 50 lammers en 8 ooie in laaste 2 maande. Nog net 7 lammers se karkaste gekry. Ook al heel paar maal geroep en niks ingekom. Eet jak of kat so baie en moet mens nie meer bene kry nie?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hoeveel eet jak en kat
net 7 karkaste van 50 klink nie reg nie.ek dink hulle moes meer kry,al is dit net dele vd lammers.daar sal ook baie kraaie wees as hulle gevang is.ek dink dis 2bene
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hoeveel eet jak en kat
+1johans wrote:net 7 karkaste van 50 klink nie reg nie.ek dink hulle moes meer kry,al is dit net dele vd lammers.daar sal ook baie kraaie wees as hulle gevang is.ek dink dis 2bene
Maar hoe het die 7 karkasse gelyk?
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Hoeveel eet jak en kat
Die 2 wat ek gesien het, het een soos jak gelyk met pens area oop. Ander een was in gat met takke voor maar het al sleg gestink. Vraag is seker ook hoe groot takke sal rooikat voor gat sleep? Kleinerig of vet russian dikte en wat se lengte?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Hoeveel eet jak en kat
Is dit nie honde nie. By my sukkel ek met die buurman se stroois honde wat kom skaap jag. Hulle is nie regtig honger nie so hulle maak baie meer dood as wat hulle vang. Daar was tot n jack russel size een in die pak gewees wat ek geskiet het.
Die tak kan dalk wees dat die kat later by die karkas gekom het.
Die tak kan dalk wees dat die kat later by die karkas gekom het.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel eet jak en kat
Klink vir my ook soos 2been. Watter area is jy. Wanneer was die laaste vangs gewees en hoeveel op n tyd. Het jy enige fotos geneem.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Hoeveel eet jak en kat
Dit is naby Mariental in Namibia. Was so 3 weke terug daar. Sal my broer vra om die naweek te probeer fotos neem as hul iets kry. Plaas is omring deur buur plase so ek weet nie hoe moontlik is 2 been jakke maar mens weet nooit wat buurman se volk aanvang.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Wolram
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Jul 16, 2015 9:31 pm
Re: Hoeveel eet jak en kat
Hier by ons selfde geval gehad
Kroesjakke dra hulle weg. Maak hulle groot en bou so hulle kudde
Kroesjakke dra hulle weg. Maak hulle groot en bou so hulle kudde
- Wolram
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Jul 16, 2015 9:31 pm
Re: Hoeveel eet jak en kat
Vra jou mense om goeie boekhouding te doen oor lekke en voer. Dit loop hand aan hand
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Hoeveel eet jak en kat
Nou ja soos ek verstaan is daar nou nog 12 ooie sonder lammers. Helikopter het niks opgetel. Klink wel of daar 'n spoor van die buurman se plaas af in en uit gaan. Ek neem aan dit sal wees hoekom geen manier van roep nog enige resultate opgelewer het nie? Nou wat sou die slim manne nou doen? Patroleer mens die draad en pas maar 'n deurkruip plek 24/7 op tot hy deur kom of stel jy dalk bait plek op naby die draad en wag hom daar in?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel eet jak en kat
Trail cam daar waar die spore loop van buurman se kant af
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)