nuut hier, skiet mal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Espial

nuut hier, skiet mal

Post by Espial »

Hi almal.
Eks van limpopo LTT. As ek elke dag kan skiet, doen ek dit. My vrou weet my roere kom voor haar.
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: nuut hier, skiet mal

Post by KSV »

Espial,

Welkom hier!

Geniet en skiet voort.  Hier is 'n paar malles al wil hulle dit nie almal so openlik erken nie. :o

Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: nuut hier, skiet mal

Post by James Wilson »

the force is strong with this one ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: nuut hier, skiet mal

Post by Wouter Roets »

Hallo Espial

Baie welkom hier en ek glo jy is tussen mense wat presies dieselfde voel! So goeie idiee om maar elke dag die vrou ook n skoot te gee! :o

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: nuut hier, skiet mal

Post by Monrique (SJ) »

Espial

Geluk met die aansluit. Hoop jy geniet dit, en deel met ons jou ondervinding.

Groetnis

SJ
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: nuut hier, skiet mal

Post by Stefan764 »

Wouter Roets wrote: So goeie idiee om maar elke dag die vrou ook n skoot te gee! :o

;D ;D ;D ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply