mieliebom
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: mieliebom
Kook mielies in pot, gooi mielies deur vleismeul, spice to taste.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
Ek ken daai trick maar daai bom word vinnig suur
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: mieliebom
Jy kan gewone mieliegruis of hoenderkos by Spar koop, so koppie koekmeel bysit en ek gooi ook so 2 koppies popcorn by. Dis nie dieselfde as die gekoopte goed nie, maar dit werk as alternatief.
Aim small, miss small
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: mieliebom
I.p.v mielies gebruik dan eerder wild bird seed saam met morvite werk 100 beter
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
Maar moet jy die wildbird ook eers kook
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: mieliebom
As jy ernstig hengel wil gesels stel ek voor jy sluit aan by www.papgooianonymous.com . Baie nice hengel forum en die manne help graag. As ek mag vra, hoekom wil jy voer maak? Daar is uitstekende voer op die mark waar jy slegs water bygooi. Boulyn, Supercast, Trucella, daar is klomp make. Enige hengelwinkel hou aan.
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
Ek en my seuns vang nogal baie spesie en papgooi en dit gaan alles maar net oor die pry
Ek kan 5kg mielies koop vir R25 compare dit teen R40 vir 2kg supercast wat mooi 1 dag hou en dan gaan vang ons so 4 dae op n slag
Ek kan 5kg mielies koop vir R25 compare dit teen R40 vir 2kg supercast wat mooi 1 dag hou en dan gaan vang ons so 4 dae op n slag
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: mieliebom
Nee dit is wat hom so greate maak. Jy mix wat jy nodig het.golf3 wrote:Maar moet jy die wildbird ook eers kook
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: mieliebom
Probeer dan die wildbird seed of maak jou mix soos jy dit wil he. Die morvite is net daar om alles tebint maar het baie voedings waarde.golf3 wrote:Ek en my seuns vang nogal baie spesie en papgooi en dit gaan alles maar net oor die pry
Ek kan 5kg mielies koop vir R25 compare dit teen R40 vir 2kg supercast wat mooi 1 dag hou en dan gaan vang ons so 4 dae op n slag
Ek het al van my grootste karp met daai mix gevang (44 Pond)
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
Regso baie dankie ek gaan somer vanaand vir my van die morvite koop
Is enige flavour reg of is dit up to me
Is enige flavour reg of is dit up to me
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: mieliebom
Ek het altyd vir die plein gegaan omdat ek my bait so natuurlik as moontlik hou. Dit is die triek met groot karp hulle wort slim met tyt so probeer hom flous.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: mieliebom
Golf waar hengel julle vir die karp
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: mieliebom
Germiston Meer (dam)RUPERT wrote:Golf waar hengel julle vir die karp
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
Private spot by die vaalrivier, en dan privaat damme rondom Krugersdorp
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: mieliebom
Ons koop straightrun, jy kan dit of in n pot kook maar die mikrogolfoond werk net so lekker, gooi net jou geur en kleursel vooraf in die water, werk goed
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
Wat is Straightrun ? Waar kry mens dit ?
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: mieliebom
Baie fyngemaalde mieliegruis. Dis in baie veevoermengsels en die ouens wat braaikuikens teel gebruik dit as die kuikens grootmaak (altans ons het). Vra vir die manne wat veevoer verkoop en die Ko-opsgolf3 wrote:Wat is Straightrun ? Waar kry mens dit ?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
Re: mieliebom
baie dankie met anderwoorde n plek soos obaro sal my kan help en vra ek net vir straightrun
One live, enjoy it to the full !!!
en onthou om die lood te laat hang
en onthou om die lood te laat hang
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: mieliebom
Yipgolf3 wrote:baie dankie met anderwoorde n plek soos obaro sal my kan help en vra ek net vir straightrun
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
golf3
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Mon Oct 19, 2015 10:50 am
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: mieliebom
Ek het die ou site genoem. Dis www.papgooianonymous.co.za